Laventelkoorsbessie

Die laventelkoorsbessie (Croton gratissimus) is 'n struik of 'n boom wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe en suidoos Mosambiek.

In Engels staan die boom bekend as die Lavender croton.

Laventelkoorsbessie
Laventelkoorsbessie
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. gratissimus
Binomiale naam
Croton gratissimus
Burch., (1824)
Sinonieme
  • Oxydectes gratissima (Burch.) Kuntze

Variëteite

  • Croton gratissimus var. gratissimus
  • Croton gratissimus var. subgratissimus (Prain) Burtt Davy – harige laventelkoorsbessie

Die tweede variëteit het sterhare (d.w.s. radiaal georiënteerde trigome) aan die blare se bokante, en word aangetref in Zimbabwe, Botswana en verre noordelike Suid-Afrika.

Die boom se FSA-nommer is 328.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Laventelkoorsbessie VariëteiteLaventelkoorsbessie Sien ookLaventelkoorsbessie VerwysingsLaventelkoorsbessie BronneLaventelkoorsbessie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Koos du PlessisInligtingHerfsKimberleyPinksterChemiese elementHorlosiePeriodieke tabelBernice WestRekenaarInentingBeaufortskaalWikipediaKoppeltekenHeupKolitisVerlede tydApostoliese GeloofsbelydenisLys van Afrikaanse televisiereekseSpelerposisies in rugbyLiesbreukChris HaniGeskiedenis van die Verenigde State van AmerikaViëtnamoorlogSarel Jacob PretoriusDundermAlkoholismeGenitale vratEmfiseemAardbewingAdolf HitlerInternetKarakteriseringVaste stofLys van Suider-Afrikaanse soogdiereDroogteKappie (skryfteken)KindersiektesAardedagLys van elemente volgens simboolDierHannes van WykOrthopteraVaginale kankerKarooMIVDigvormKaliumNierversakingItaliëLys van politieke partye in Suid-AfrikaWet op NaturellengrondMonopolieKunstenaarMangelontstekingPseudowetenskapSekondêre sektor van die ekonomieJanie du PlessisKostuumsRivierBek-en-klouseerNierSwartbewussynsbewegingAkwariumWaterAborsie in Suid-AfrikaFinale OplossingDemokrasiePerdKommunikasieVerenigde State van AmerikaVolhoubaarheidToerismeVraag en aanbodKolonialismeVoëlHokkiePretoria🡆 More