Lauren Bacall

Lauren Bacall, die skuilnaam van Betty Joan Perske (16 September 1924 – 12 Augustus 2014), was 'n Amerikaanse model en aktrise.

Bacall was reeds in die 1940's 'n mode-ikoon en was tot haar dood in die filmwese betrokke gewees. Sy was met Humphrey Bogart getroud en het in 'n paar rolprente saam met hom verskyn.

Lauren Bacall
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Bacall (1976–1979)

Geboortenaam Betty Joan Perske
Geboorte 16 September 1924
The Bronx
Sterfte 12 Augustus 2014
New York Stad
Nasionaliteit Verenigde State van Amerika
Beroep(e) Aktrise, model
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Bacall is veral bekend as die "leidende dame" in verskeie misdaad-dramas. In die genre verskyn sy in rolprente soos The Big Sleep (1946) en Dark Passage (1947). Sy het as komediant in How to Marry a Millionaire (1953) en Designing Woman (1957) opgetree. In 2005 sluit sy haar loopbaan af met 'n klein rol in Manderlay, 'n film van Lars von Trier.

In 1999 is Bacall deur die American Film Institute as een van die 25 grootste vroulike sterre van alle tye bekroon.

Sy is op 12 Augustus 2014 aan 'n ernstige beroerte by haar huis in New York Stad oorlede.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

12 Augustus16 September19242014Humphrey Bogart

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Aanpassing (biologies)DundermEngelsGroot TrekAssimilasie (taalkunde)Wellington, Wes-KaapSebraVigsMarco PoloSamelewingDieregeluideRobbeneilandAngssteuringEnkelvoudige sinHipertensieVredenburgPandora (mitologie)LetterkundeBoelieryAborsieBTWBesoedelingLily CarterHolocaustLovedale, Oos-KaapLeestekenTegnologieOraniaOptel en aftrekSuurstofLys van Griekse mitologiese figureRooikatBaarmoederTweede WêreldoorlogGesondheidsbeleidVerkleurmannetjieLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsWitrenosterByvoeglike naamwoordVitamienVulvaHeupvervangingGrondbeginsels van die Afrikaanse spellingJohannes MeintjesVerkoueLys van Islamitiese feeste en herdenkingsBlaarSpider-ManO.R. Tambo Internasionale LughaweHartArgitektuurOseaanDonkieKewerViëtnamoorlogPadtekens in Suid-AfrikaVir die voëlsBestaansboerderyGemeenskapOsoonuitputtingSuid-Afrikaanse PolisiediensCeresKolonialismeDwelmmiddelVarkSkaapGeldeenheidWoestynWiskundige terminologieMapungubweLughaweOmnivoorEerste VryheidsoorlogMoses🡆 More