Las Palmas De Gran Canaria

Las Palmas de Gran Canaria, of kortweg Las Palmas, is sedert 1478 saam Santa Cruz de Tenerife die hoofstad en grootste stad van die Kanariese Eilande.

Die Kanariese Eilande is 'n outonome gemeenskap van Spanje langs die kus van Noord-Afrika in die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2010 'n bevolking van 383 308 gehad en het 'n oppervlakte van 100,55 km². Dit is op 24 Junie 1478 deur Spanjaarde onder Juan Rejón as Real de Las Palmas gestig.

Las Palmas de Gran Canaria
Las Palmas De Gran Canaria

Kaart Wapen
Las Palmas De Gran Canaria
Las Palmas De Gran Canaria
Vlag
Las Palmas De Gran Canaria
 Land Vlag van Spanje Spanje
 Outonome Gemeenskap Vlag van Kanariese Eilande Kanariese Eilande
 Koördinate 28°9′N 15°25′W / 28.150°N 15.417°W / 28.150; -15.417
 Gestig op 24 Junie 1478
 Oppervlakte:  
 - Totaal 100,55 vk km
 Hoogte bo seevlak 8 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 383 308
 - Bevolkingsdigtheid 3 800 vk/km
 Tydsone UTC +0 (WET)
 - Somertyd UTC +1 (WEST)
 Burgemeester Augusto Hidalgo
 Amptelike Webwerf lpavisit.com

Eksterne skakels

Tags:

Atlantiese OseaanHoofstadKanariese EilandeNoord-AfrikaSanta Cruz de TenerifeSpanjaardeSpanje

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Omgewingskwessies in Suider-AfrikaAardverwarmingAppelRonelda KamferPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaOlimpiese SomerspeleDemografie van Suid-AfrikaSkoenlapperNeonKaapse florarykTweede WêreldoorlogSamestellende afleidingKwaZulu-NatalPuberteitViëtnamKlimaatsverandering in AfrikaWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaRobert SobukweSwangerskapYstervarkVolhoubare ontwikkelingTsoenamiHandbalSteenkool in Suid-AfrikaPeter SnydersNederlandsKindersiektesAtoomKookpuntMuskeljaatkatHartversakingSitrusAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalAfrikanersItaliëBokmakierieDeelwoordLys van kinderspeletjiesHibernasieDonderstormKlem-in-die-kaakKrokodilGordelroosSatellietGesondheidSeksuele penetrasieKunstenaarGewone breukeMiddelmisbruikDermpoliepPersNederlandJacques LootsKolonisasieJansenvilleGroepsgebiedewetRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Wiskundige terminologieRoofvoëlOraniaKeramiekKlimaatErfenisBosluisbytkoorsGeldNatuurbewaringKunsmis2001WolkSwart menseWeskusNatuurwetenskapXenofobie in Suid-AfrikaOligopolie🡆 More