Swartrugmeeu

Die Swartrugmeeu of Kelpmeeu (Larus dominicanus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Swartrugmeeu
Swartrugmeeu
'n Swartrugmeeu in Chili
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. dominicanus
Binomiale naam
Larus dominicanus
(Lichtenstein, 1823)

Voorkoms

Die voël is wit met 'n swart rug en vlerke. Die snawel is geel met 'n kenmerkende oranje kol op.

Habitat en gewoontes

Die swartkopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en maak nes op eilande of in klowe. Hulle snuffel op die strand vir vis, sandmossels, klipmossels en jong voëltjies. Hulle het die gewoonte om skulpvis op die rotse te laat val sodat dit kan oopbreek. Hulle aas ook op ashope vir kos.

Sien ook

Bron

Tags:

Swartrugmeeu VoorkomsSwartrugmeeu Habitat en gewoontesSwartrugmeeu Sien ookSwartrugmeeu BronSwartrugmeeu

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OopbroninhoudKoorsblaarDoelwitIronieVraag en aanbodInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandNatuurWaterKoolhidraatDiamantTweede Nuwe JaarSeegolfUitwerking van klimaatsveranderingVloeistofHeupvervangingBelastingYstertydperkVrouKlankGalileo GalileiSelfoonSatellietfotoWaterbesoedelingAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidDigvormBestuiwingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMasturbasieLeah van NiekerkFotosinteseHefboomLys van bekende Suid-AfrikanersJo BlackToerismeInnes en Franna BenadéJohannes MeintjesSeevlakstygingSelfkonsepAbsolute monargieGordelroosCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaBernice WestFamilie (verwantskap)RumatiekSpeelkaartOranjerivierVerantwoordelikheidSteve BikoCristiano RonaldoAfrikanersAnrich HerbstGesonde dieetBlaarTierGipsImpakte van toerismeEnkelvoudige sinTamatieMikro-ekonomieNicole StraussVakbondMosambiekkanaalCounter-Strike 2MassaVaginale kankerWhatsAppSteenkool in Suid-AfrikaGlobaliseringVoedselkettingFiela se kind (rolprent)GeslagGeboorteKlavierKlimaatsverandering in AfrikaJode in Suid-Afrika🡆 More