Larry King: Amerikaanse televisie-gasheer (1933–2021)

Larry King (gebore Lawrence Harvey Zeiger; 19 November 1933 - 23 Januarie 2021) was 'n Amerikaanse televisie-gasheer, radio-gasheer en betaalde woordvoerder, wie se werk erkenning ontvang met toekennings waaronder twee Peabodys, 'n Emmy-toekenning en 10 CabelACE-toekennings.

Larry King: Amerikaanse televisie-gasheer (1933–2021)
Larry King in 2010.

King was van Joodse afkoms. Hy het begin as 'n plaaslike Florida-joernalis en radio-onderhoudvoerder in die 1950's en 1960's, en het bekendheid verwerf en begin in 1978 as gasheer van The Larry King Show, 'n landwye inbel-radioprogram wat die hele nag deur die Mutual Broadcasting System uitgesaai was. Van 1985 tot 2010 was hy die gasheer van die televisieprogram Larry King Live in CNN. Van 2012 tot 2020 was hy gasheer vir Larry King Now wat in Hulu, OraTV en RT America uitgesaai is. Hy het aangehou om gasheer te wees vir Politicking with Larry King, 'n weeklikse politieke geselsprogram wat weekliks op dieselfde twee kanale uitgesaai is vanaf 2013 tot en met sy dood in 2021. King het gedurende sy lewe vele toekennings ontvang, waaronder verskeie Cable ACE-toekennings, Peabody-toekennings en ander lewenslangebydrae toekennings.

Verwysings

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

19 November1933202123 JanuarieAmerikaanseEmmy

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BrongitisEthiopiëBraaiGoogle TranslateJan van RiebeeckDieregeluideRussiese inval in Oekraïne sedert 2022SkaapBreinkaartWet op NaturellengrondVerkleinwoordTegnologieNatriumsulfietBeeldspraakAlkoholismeAkuutVennootskapVigsMierSirkusPredikante van die Gereformeerde Kerke in Suid-AfrikaLys van chemiese elemente volgens atoomgetalOopbroninhoudGeslagIdioomMaagsweerArmoedeverligtingSelfstandige naamwoordVeelvoudige sinWerkersdagJagluiperdTwaalf Stamme van IsraelElon MuskJaarAfrikaanse TaalmonumentGooglePubliekKwaZulu-NatalEuropaMurunwa MakwarelaVloeistofHartseerFamilie (verwantskap)NarsismeKunsBalletAnale kankerTarentaleSias ReineckePeriodieke tabelSuid-Afrikaanse GrensoorlogKangaroePornografieMidde-OosteSeisoenGautengKoue OorlogDesimale breukeSiya KolisiBeesvleisDesmond TutuSuurstofDonderstormGroepsgebiedewetSwart menseWikipediaKolonoskopieHipoteseFranse RewolusieJodeHaasBruto binnelandse produkAdolessensieNier🡆 More