Gewone Lantana: Plantspesie

Die gewone lantana (Lantana camara) is 'n stekelrige struik.

Dit kom voor in subtropiese bosveld en droë woude. Dit behoort tot die Verbenaceae familie. Die plant is giftig vir vee.

Gewone Lantana
Gewone Lantana: Verspreiding, Beskrywing, Fotogalery
Blomme en blare
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Asterids
Orde: Lamiales
Familie: Verbenaceae
Genus: Lantana
Spesie:
L. camara
Binomiale naam
Lantana camara
Sinonieme
  • Lantana aculeata L.
  • Lantana armata

Verspreiding

Lantana camara is inheems aan Sentraal-Amerika. Dit het van sy inheemse lande na ongeveer 50 ander lande versprei, waar dit 'n indringerspesie is. Dit is veral 'n probleem op eilande en ook in Australië en Suid-Afrika.

Beskrywing

Die lantana het digte, helderkleurige en aanskoulike blomhofies.

Fotogalery

Sien ook

Bronnelys

Verwysings

Eksterne skakels

Gewone Lantana: Verspreiding, Beskrywing, Fotogalery 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Gewone lantana

Tags:

Gewone Lantana VerspreidingGewone Lantana BeskrywingGewone Lantana FotogaleryGewone Lantana Sien ookGewone Lantana BronnelysGewone Lantana VerwysingsGewone Lantana Eksterne skakelsGewone Lantana

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonMetaalMetafoorIngenieursweseSebraLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaErfenisMeningsverskil oor aardverwarmingYouTubeRutenium(III)chloriedJaarDroogteGeskiedenis van die BoererepubliekeEwenaarHerfsMondNederduitsch Hervormde KerkWaar ruwe rotseOnderwys in Suid-AfrikaMeervoudSonsteekMenslike seksuele gedragMielieAtoomWaterkringloopByPsigopatieApostelMartin Luther King jr.BreingewasSpelerposisies in rugbyVlekvrye staalBrongitisJakkalsMoedersdagWinnie Madikizela-MandelaOmgewingskwessies in Suider-AfrikaRieldansSeksuele penetrasieFluoorAtlantiese OseaanAfrikaanse taalleerKommunikasieOrale seksSeeCutt GlasWebblaaierStikstofTobie CronjéProsaTrevor ManuelKrokodilTrekarbeidPseudowetenskapKrapFranse RewolusieOvulasieAndré JacobsBalletMiskruierPlae van EgipteStresBosluisbytkoorsBiodiversiteitDemokrasieTydNicola HanekomVryheidsdagEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaAgtervoegselGNU-lisensie vir vrye dokumentasieReënKarlien van Jaarsveld🡆 More