Lanseria-Lughawe

Lanseria-lughawe is in Gauteng, Suid-Afrika.

Dit is 'n internasionale lughawe maar hanteer grotendeels binnelandse vlugte. Die lughawe is geleë langs die R 512 hoofpad ongeveer 8 km van die N14 nasionale pad. Die hele pad van die lughawe tot by die N14 is gedurende 2009/10 opgegradeer. Die naaste groot stede is Krugersdorp, Randburg en Roodepoort.

Lanseria Internasionale Lughawe
Lanseria
IATA: HLAICAO: FALA
Opsomming
Tipe lughawe Privaat
Eienaar Konsortium
Bedien Gauteng
Ligging Johannesburg
Spil vir
Hoogte bo seevlak 4 520 vt / 1 377 m
Koördinate 25°56′19″S 27°55′34″O / 25.93861°S 27.92611°O / -25.93861; 27.92611 27°55′34″O / 25.93861°S 27.92611°O / -25.93861; 27.92611
Webtuiste http://www.lanseria.co.za
Landkaart
HLA is in Greater Johannesburg
HLA
HLA

Ligging in Groter Johannesburg

Aanloopbane
Rigting Lengte Oppervlak
vt m
07/25 9 996 3 047 Teer

Fotogalery


Tags:

GautengKrugersdorpLughaweN14 (Suid-Afrika)RandburgRoodepoortSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Vryheid van spraakRivierBrendan PeyperGoudSpysverteringstelselPerdSuid-AfrikaSteve BikoStadNelson MandelaDuitse maselsNaaldekokerWoordeboek van die Afrikaanse TaalWaterkringloopWortelAnneli van RooyenOssewaDieregeluideBosluisbytkoorsMiskruierKindersiektesKnopiespinnekopPseudowetenskapBreingewasVryheidsdagMantisReënEkonomie van Suid-AfrikaThys die BosveldklongBreinkaartKultuurItaliëKlimaatveranderingRudi ClaaseShakaMetaalStaatstoelaeDieremishandelingJeugdagAardedagAnrich HerbstToekoms van die AardeWikimedia-stigtingKatoenHandbalKoringLeonardo da VinciOrale seksNederduitsch Hervormde KerkTandbederfKlein-KarooVersamelnaamKindermishandelingGemeenskapsorganisasieDuitsBoer Soek 'n VrouGeskiedenis van AfrikaansGautengToerismeNoordwesMagsverheffingWoordsoortOnse VaderDiskriminasieLys van Suider-Afrikaanse soogdiereMandalaSamestellende afleiding2001PriemgetalKonsentrasiekampWieg van die MensdomWekkerZoeloesMartin Luther King jr.WerkersdagTrekarbeid🡆 More