Tropiese Waterfiskaal

Die tropiese waterfiskaal (Laniarius aethiopicus) is 'n algemene standvoël in ruigtes, rivier- en immergroen woude en tuine.

Hulle bly een-een of pare en verdedig hulle gebied heeljaar. Die voël is 20 – 25 cm groot en weeg 45 - 65 gram. In Engels staan die voël bekend as die tropical boubou.

Tropiese waterfiskaal
Tropiese Waterfiskaal
Volwasse Laniarius aethiopicus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Malaconotidae
Genus: Laniarius
Spesie:
L. aethiopicus
Binomiale naam
Laniarius aethiopicus
(Gmelin, 1788)
Sinonieme

Laniarius ferrugineus aethiopicus (Gmelin, 1788)

Tropiese Waterfiskaal
Laniarius aethiopicus in Ethiopië.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ResensieHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalPreseminale vloeistofTsoenamiGriepGrondsoorteGasSteenkool in Suid-AfrikaHomoniemKarretjiemenseSkaakPeriodieke tabelRefleksieVaste stofLBeroerteTuberkuloseSlangTwaalf Stamme van IsraelEk is 'n Afrikaan (toespraak)DubbelpuntVrystaatBronadresSwangerskapEnkelvoudige sinEienaamKatjieWiki CommonsWikimedia-stigtingVars waterSweedsElandréArendSout (chemiese stof)PornografieKwaZulu-NatalKunstenaarGeografie van Suid-AfrikaNommertekenLatynTarentaleWêreldboekedagNiersteenKlimaatEksponentPseudowetenskapLoodDiepaartromboseCorioliskragRooipandaKlopjagLionel MessiNasionaal-SosialismeWoordeboek van die Afrikaanse TaalPlastiekSuurreënIsraelAfleiding (taalkunde)Primêre sektor van die ekonomieWebwerfVolhoubaarheidJaarViëtnamReg tot ‘n gesonde omgewingBateGesondheidArabies-Israeliese konflikSint JorisdagBruto binnelandse produkAmateurradioBreinAngina pectorisKopieregKuns🡆 More