Langstertkoester

Die langstertkoester (Anthus longicaudatus) is 'n nie-broeiende voël en winterbesoeker, hoofsaaklik van Mei tot Augustus en leef oop kortgrasveld en Karoobossieveld van die Noord-Kaap.

Hulle kan een-een voorkom of in swerms van tot 40 groot. Die voël is 19 cm groot en weeg 33 gram. Hulle broeigebied is vermoedelik in Sentraal-Afrika. In Engels staan die voël bekend as die Long-tailed pipit.

Langstertkoester
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. longicaudatus
Binomiale naam
Anthus longicaudatus

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NiemetaalVoegwoordHennie MaasKongo-krisisLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameNederlandsKnieMobutu Sese SekoGroepsgebiedewetHernubare energieHamerkopHolocaustKindermishandelingTrappe van vergelykingNasionale VrouedagAppelGeskiedenis van die BoererepubliekeLys van landeMiddeloorontstekingVloeistofEekhoringKolorektale kankerUniegebouPoësieBelastingCSSReënChristendomLys van Suider-Afrikaanse varswater visfamiliesZack du PlessisKameelperdVulkaanBelvidere Holy Trinity-kerkMenslike seksuele gedragMagnetismeJan CombrinkAnale seksGewone luislangKakiebosAfrikaanse woordelys en spelreëlsTafelbergGetalMadison IvyDroomAardverwarmingPaarl GimnasiumRassismeSendelingposisieLeonardo da VinciMisdaadromanKinderregteBlaarKookpuntYouTubeGeslagKonsentrasiekampLikkewaanKoorsLeeuSekondêre sektor van die ekonomieElandréSonnestelselVoornaamwoordVolhoubare ontwikkelingWayback MachineFranklin D. RooseveltNaaldekokerBrongitisIgtiologieKaren MeiringKlem-in-die-kaakMagnesiumGoogle Translate🡆 More