Langstertglansspreeu

Die Langstertglansspreeu (Lamprotornis mevesii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in hoë mopanieboomveld en rivierbos.

Hulle broei soms in los groepe met 3 pare in dieselfde boom. Die voël is 34 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan dit as Meves's starling bekend, wat soos die Latynse spesienaam die Duitse voëlkundige Friederich Wilhelm Meves gedenk.

Langstertglansspreeu
Langstertglansspreeu
In die Mapungubwe Nasionale Park, Limpopo, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Lamprotornis
Spesie:
L. mevesii
Binomiale naam
Lamprotornis mevesii
(Wahlberg, 1856)
Langstertglansspreeu
      verspreiding

Galery

.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Renier van RooyenKanadese nasionale krieketspanMondRina HugoDonderstormWit-DonderdagSkaakSeksuele penetrasiePG du PlessisSamsung GroepIranBelgiese gewesteVoorsetselNiersteenSally EsterhuizenSaharaAardverwarmingMuggieFrankrykWortelkanaalRolprentVarkKopieregAntieke EgipteSterErnst Otto FischerJan BloukaasOlifantMosambiekNarkoseEmfiseemGewone tarentaalOnderwys in Suid-AfrikaMensMaagsweerLys van kinderspeletjiesHadjHennie MaasAndré SchwartzNuwe TestamentDepressie (gemoedstoestand)Auschwitz-konsentrasiekampSlag van BloedrivierAntarktikaAngkor WatEjakulasieBloutongsiekteAntoniemWladimir PoetinISBN (identifier)Cobus RossouwWortelSuid-KoreaMarsKoorsGodBoeberLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Vier temperamenteW3CKwaZulu-NatalKewerDerrickBlourokkeJohannes VermeerEuropese Suidelike SterrewagDesiré GardnerWiskundige terminologieLiesbreukDuitsBywoord🡆 More