Langneus-Vlindervis

Die Langneus-vlindervis (Forcipiger flavissimus) is 'n vlindervis wat voorkom aan die ooskus van Suid-Afrika vanaf Margate.

Die vis word tot 22 cm lank en kom in koraalriwwe voor, in water van 2 – 114 m diep. Die liggaam, dorsale, anale, bekken vinne is heldergeel. Die boonste helfte van die kop is swart en die onderste helfte is 'n ligte, silwergrys. Daar is 'n swart kol op die anale vin. Die stertvin is gryserig. In Engels staan die vis bekend as die Longnose butterflyfish en kan in akwariums oorleef.

Langneus-vlindervis
Langneus-Vlindervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Forcipiger
Spesie:
F. flavissimus
Binomiale naam
Forcipiger flavissimus
Jordan & Evermann, 1898

Sien ook

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RoofdierHoofkarakterKinkhoesSonnetFotosinteseHaasAmateurradioTrappe van vergelykingBosbokGqeberhaSoogdierOorstromingAfvalbestuurSelfstandige naamwoordYouTubeSendelingposisieBruto binnelandse produkRacheltjie de BeerCarike KeuzenkampAdolf HitlerVioolNelson MandelaAppendiksAB de VilliersTydVrouSwart menseOudtshoornOrthopteraSowjetunieTuisbladPornhubWikiquoteHadedaDrakensbergePerdBeesGrootste rampe in Suid-AfrikaSimmetrieJavaScriptPerdebyeDepressie (gemoedstoestand)SkoolMartin Luther King jr.Japie GreylingDaggaKwaZulu-NatalRina HugoGawes van die Heilige GeesInternetTussenwerpselWaterbesoedelingSteenkool in Suid-AfrikaAardedagSeksuele opwekkingEkonomieSkildklierMisdaadWerkloosheidSwedeEnkelvoudige sinDriedimensioneelSeekoeiRugbywêreldbeker 2023EienaamPlastiekVolhoubare ontwikkelingNag van die lang messeKolorektale kankerCristiano RonaldoWaterbesparing in Suid-AfrikaHorlosieWoordsoortJode in Suid-Afrika🡆 More