Langneus-Valkvis

Die langneus-valkvis (Oxycirrhites typus) is 'n vis wat voorkom in die Stille Oseaan en die Indiese Oseaan: die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die Oos-Kaap.

In Engels staan die vis bekend as die Longnose hawkfish.

Langneus-valkvis
Langneus-Valkvis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Oxycirrhites
Spesie:
O. typus
Binomiale naam
Oxycirrhites typus
Bleeker, 1857

Identifikasie

Die vis word tot 13 cm lank. Die vis het 'n lang snoet met 'n wit kop en lyf. Die lyf is bedek met rooi horisontale en vertikale strepe wat soos 'n net lyk. Die vis leef in aflandige koraal- en rotsriwwe wat in water wat 20 tot 100m diep is. Hulle is alleenlopers en territoriaal van aard. Hulle vreet klein planktonagtige skaaldiere. Die spesie is seldsaam.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Tags:

Langneus-Valkvis IdentifikasieLangneus-Valkvis Sien ookLangneus-Valkvis BronLangneus-Valkvis Eksterne skakelLangneus-Valkvis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Samestellende afleidingGroot Muur van China2001Lys van elemente volgens simboolMuishondVoornaamwoordLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsKindermishandelingSlag van BloedrivierBokmakierieVarkgriepGetalMobutu Sese SekoDuitslandKoue OorlogNag van die lang messeVisAbstraksie (rekenaarwetenskap)KondensasieMieliestronkBestaansboerderyNetbalSomerHeks van HexrivierNamibiëTermietGamelanByvoeglike naamwoordKunselementeKoperDepressie (gemoedstoestand)DansSuikersiekteKwaZulu-NatalJakkalsVigsEmfiseemStaatstoelaeHibernasieWitrenosterNagmaalSowjetunieStikstofGloeilampJanie du PlessisEkotoerismeAtoomWieg van die MensdomPampoentjiesVoorvoegselKankerAnneli van RooyenVakbondEmosieRumatoïede artritisWitbloedselGesonde dieetSout (chemiese stof)Sosiale ordeWikimedia-stigtingMikro-ekonomieKinderregteLangste woordVolstruisWerkwoordAnrich HerbstIntensiewe vormAfrikaanse WikipediaAborsieSimboolNierversakingNeonTaalSteenkool in Suid-AfrikaAgtergrond (narratief)🡆 More