Langhoring-Koeivis

Die Langhoring-koeivis (Lactoria cornuta) is 'n vis wat voorkom in die Indiese Oseaan, die weste van die Stille Oseaan, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by Mosselbaai.

In Engels staan die vis bekend as die Longhorn cowfish.

Langhoring-koeivis
Langhoring-Koeivis
'n Langhoring-koeivis in die akwarium Finisterrae te Spanje
Langhoring-Koeivis
Verskeie koeivisse insluitende die langhoring-koeivis.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Lactoria
Spesie:
L. cornuta
Binomiale naam
Lactoria cornuta

Identifikasie

Die vis word tot 45 cm lank en die lyf het 'n amper vierkantige deursnit. Daar is twee stekels wat vorentoe wys op die kop en twee by die op die basis van die stertvin wat agtertoe wys. Die vis het 'n plat pens en 'n groot waaier tipe stert. Die bek is klein met uitstaan lippe. Die vis is gewoonlik olyfkleurig tot geel of bruin met blou kolletjies in die middel.

Hulle leef in starndmere, hawens en beskutte riwwe. Die vis is alleenlopers wat die gras verkies naby die riwwe en kom voor in water wat 1 tot 50m diep is. Hulle vreet ongewerweldes wat in die sand leef; hulle vind die diertjies deur die sand van hulle af te blaas. Die onvolwasse vissies kom elke seisoen naby KwaZulu-Natal voor.

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Eksterne skakel

Verwysings

Tags:

Langhoring-Koeivis IdentifikasieLanghoring-Koeivis Sien ookLanghoring-Koeivis BronLanghoring-Koeivis Eksterne skakelLanghoring-Koeivis VerwysingsLanghoring-Koeivis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

OrtopedieDemokratiese Republiek die KongoMaselsEjakulasieBloedsomloopstelselKonsentrasiekampTrappe van vergelykingLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierGeskiedenis van die BoererepubliekeGriepHulpwerkwoordTelwoordLys van Griekse mitologiese figureHeupvervangingPoësieChemiese verbindingSwart menseSamestellingSuid-Afrikaanse randWoudSwaelAfrikanersGemeenskapsorganisasieKindermishandelingStikstofNasionale PartyGoudkus (streek)AtmosfeerBevolkingInternasionale Historiese Genootskap RobbeneilandRekenaarSosiale mediaWiskundeReg tot ‘n gesonde omgewingEngelandSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024InternetNarsistiese persoonlikheidsteuringRookgewoonteRuslandYstertydperkImmunologieNoag se arkAngssteuringPrivaat maatskappyOnomatopeeErfenisdag (Suid-Afrika)HidroëlektrisiteitWeervoorspellingVioolMiljardBeeldspraakAdolf HitlerWikipediaHeks van HexrivierDokterLys van myne in Suid-Afrika7de LaanFilistyneWerkersdagDirekte en Indirekte redeFranse RewolusieWiki CommonsNarsismeMenstruasieKapitalismeLeonardo da VinciGipsKlimaatsverandering in Suid-AfrikaAarverkalkingErosietipesGeweldSuid-Afrika-WetBeleggingSpelerposisies in rugbyAfrikaanse woordelys en spelreëlsMoslem🡆 More