Langdoktervis

Die Langdoktervis (Acanthurus mata) is 'n vis wat wydverspreid in die Stille Oseaan, Indiese Oseaan en die Rooisee voorkom; ook aan die ooskus van Afrika suidwaarts tot by die suide van KwaZulu-Natal.

In Engels staan die vis bekend as die Elongate surgeon.

Langdoktervis
Langdoktervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Acanthuroidei
Familie:
Subfamilie:
Acanthurinae
Genus:
Acanthurus
Spesie:
A. mata
Binomiale naam
Acanthurus mata
(G. Cuvier, 1829)

Identifikasie

Die vis word tot 50 cm lank en sy lyf is blou tot bruin met verskeie dun, horisontale, golfvormagtige strepies op die lyf en kop. Volwasse visse het 'n geel vlek oor die oog wat later verander na twee strepe voor die oog. Die boonste lip is geel en daar is 'n swart kol op die stertvin se basis. Die dorsale- en anale vinne is lig bruingeel. Die vis kan ook sy kleur verander na ligblou na aanleiding van sy gemoedstoestand. Die onvolwasse vissies het duideliker strepe en 'n wit streep op die stertvin se basis.

Hulle leef in aflandige koraal- en rotsriwwe in water wat 5 tot 40 m diep is. Hulle leef in klein groepies saam of in groter skole in oop water naby riwwe. Hulle word ook gesien by skoonmaakstasies. Die visse vreet hoofsaaklik soöplankton.

Die vis word maklik verwar met die geelvin-doktervis (Acanthurus xanthopterus).

Sien ook

Bron

  • The Reef Guide: Fishes, corals, nudibranchs & other invertebrates: East & South Coasts of Southern Africa. Dennis King & Valda Fraser. Struik Nature. 2014 ISBN 978-1-77584-018-3

Verwysings

Eksterne skakel

Tags:

Langdoktervis IdentifikasieLangdoktervis Sien ookLangdoktervis BronLangdoktervis VerwysingsLangdoktervis Eksterne skakelLangdoktervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AkkedisEnsiklopedieTekstielKolonoskopieInfeksieDirekte en Indirekte redePersentasieSelfbeeldKatoenTarentaleVolhoubaarheidDroogteFiela se kind (rolprent)SuurstofKunsmatige algemene intelligensieNatriumHemelvaartMuisvoëlSirkelLys van Afrikaanse skrywersSout (chemiese stof)SeevlakstygingOrganisasie sonder winsoogmerkAanhalingstekensTaalAfrikaanse WikipediaWiskundeDansAppendiksRonelda KamferOnbemande vliegtuigBorsteFraktuurDemi Lee MooreNiersteenMaroela MediaKarakteriseringKultuurTydOutismeAlkoholismeKaliumLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Kasteel die Goeie HoopJode in Suid-AfrikaMartin Luther King jr.BoomLiefdeLetterkundeInvloed van vigs op die ekonomieE-posBTWStruktuur van die AardeAfvalbestuurWaterbesoedelingIndustriële RevolusieLeeudoringstadErektiele disfunksieHormoonsiekteAarde se atmosfeerWhatsAppNierversakingStereotipeHibernasieKasterolieHabitatBruto binnelandse produkJan Christian SmutsEskomLys van Kaapstad se voorstedeRivierWerkersdagKontrasVerantwoordelikheidElon MuskSeisoen🡆 More