Langa

Langa (Xhosa vir: son) is 'n township in Kaapstad.

Volgens die 2011-sensus het Langa 'n bevolking van 52 401 gehad. Langa is in 1927, nog voor die begin van Apartheid, vir swart mense beplan en gestig, waarmee dit een van die eerste townships in Suid-Afrika is. Langa is na die stamhoof Langalibalele, leier van die Langalibalele-rebellie genoem. Nadat Langa te groot geword het, is in 1955 verder oos 'n nuwe township, Nyanga, gestig.

Langa
Dorp
'n Straattoneel in Langa
'n Straattoneel in Langa
Langa is in Wes-Kaap
Langa
Langa
Langa Langa se ligging in Wes-Kaap
Koördinate: 33°56′43″S 18°31′48″O / 33.94528°S 18.53000°O / -33.94528; 18.53000 18°31′48″O / 33.94528°S 18.53000°O / -33.94528; 18.53000
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieWes-Kaap
MunisipaliteitStad Kaapstad
Stigting1927
Oppervlak
 • Totaal3,09 km2 (1,19 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal52 401
 • Digtheid16 958/km2 (43 920/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,1%
 • Indiërs/Asiërs0,1%
 • Bruin mense0,4%
 • Swart mense99,1%
 • Ander0,4%
Taal (2011)
 • Xhosa92,0%
 • Engels2,5%
 • Ander5,5%
Poskode (strate)
7455
Poskode (posbusse)
7456

Langa is sowat 15 km oos van Kaapstad langs die N2 in die Kaapse Vlakte geleë. Langa beskik oor 'n treinstasie van PRASA se Metrorail. Vir toeriste word toere deur dié township aangebied.

Galery

Bekende boorlinge

  • Temba Bavuma, Suid-Afrikaanse krieketspeler
  • Brenda Fassie, Suid-Afrikaanse popsangeres
  • Thabo Mngomeni, Suid-Afrikaanse sokkerspeler
  • Malusi Siboto, Suid-Afrikaanse krieketspeler
  • Thami Tsolekile, Suid-Afrikaanse krieketspeler

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Langa GaleryLanga Bekende boorlingeLanga VerwysingsLanga Eksterne skakelsLangaApartheidKaapstadLangalibaleleLangalibalele-rebellieNyangaSonSuid-AfrikaSwart menseTownshipXhosa

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KatLys van bekende Suid-AfrikanersGoudMaatskaplike verantwoordelikheidKlankverskynselsSprokieMenseregteNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaOnse VaderPeach van PletzenHartaanvalGeografie van Suid-AfrikaHigiëneMenslike seksuele gedragSkaapRenosterWaterbesparing in Suid-AfrikaBreinkaartRudi ClaaseFilosofieKameelperdMassaAfrikaTuberkuloseMangelontstekingYsterSeekoeiToringInvloed van vigs op die ekonomieRelatiwiteitsteorieAfrikaanse TaalmonumentKlimaatsverandering in AfrikaWesterse filosofieAgtervoegselSlag van BloedrivierUKhahlamba-DrakensbergparkLys van Suider-Afrikaanse soogdiereWinnie Madikizela-MandelaOorkruipersNazi-DuitslandMateriaalKonsonantSkoenlapperJan van RiebeeckRob HersovWoestynVlag van Suid-AfrikaLeeudoringstad-spoorwegrampHartversakingProteïenUnited Democratic FrontBeesKunselementeSonnestelselAluminiumAkuutBeleggingKaapstadIngrid JonkerDistrik SesMaroela MediaSuikersiekteMosambiekkanaalVerenigde State van AmerikaSelfkonsepSeksuele penetrasieRonelda KamferGriepErfenisdag (Suid-Afrika)Refentse MorakeMangelMediese diagnoseTerracottaleërNoag se ark1913🡆 More