Landmark 81

Die Landmark 81 is 'n wolkekrabber geleë in Ho Chi Minh-stad, Viëtnam.

Die gebou is in 2010 voltooi. Die hoogte daarvan is 461,2 meter.

Die totale koste vir die oprigting daarvan het 1 220 miljoen dollar beloop. Die eienaar is 'n Viëtnamese maatskappy. Dit word gebruik vir kantore en winkels. Dit is die hoogste gebou in die stad, en ook die hoogste gebou in die land, en die 14de hoogste gebou ter wêreld.

Galery


Verwysings

Eksterne skakels

  • Landmark 81  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

Ho Chi Minh-stadViëtnamWolkekrabber

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Breyten BreytenbachDrinkwatervoorsieningOos-KaapAB de VilliersVolstruisHoopKondensasieMaanC.J. LangenhovenBewussynLys van Afrika-landeNamibwoestynEnkelvoudige sinVerkouePeriodieke tabelHamburgerKrugerwildtuinMoedersdagDonkieKonsentrasiekampMierMensTolla van der MerweKaapstadse waterkrisis 2015-2018MaagPreseminale vloeistofTuisbladSimboolBrandbergHipoteseXhosaWikiquoteAfrikanernasionalismeAssonansieBerghaanLuiperdOrtopedieHemelvaartsdagFamilie (verwantskap)Groot-VisrivierEweknienetwerkGeografie van Suid-AfrikaWisselkoersSwart nasionalismeSpelerposisies in rugbyTussenwerpselSuikersiekteSirkelSoogdierKlankRacheltjie de BeerDermpoliepWêreldboekedagLondenHoofkarakterProksemikaKrokodilJoodse kalenderGewone breukeHeelgetalWet op Bantoe-onderwysLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameGesonde dieetWelwillendheidsdagErektiele disfunksieSprokieStedelike hitte-eilandNarsismeAtoomOlimpiese SomerspeleLys van Suid-Afrikaanse musikanteLewerMeeuePoesKoerantDie GelofteMorfologie (taalkunde)🡆 More