Lance Reddick: Amerikaanse akteur

Lance Reddick (gebore 7 Junie 1962; oorlede 17 Maart 2023) was 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger.

Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Jonah Hex (2010), White House Down (2013), John Wick (2014), en John Wick: Chapter 2 (2017).

Lance Reddick
Geboorte (1962-06-07)7 Junie 1962
Sterfte 17 Maart 2023 (op 60)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur en vervaardiger
Aktiewe jare 1996–2023
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Filmografie

Rolprente

  • 2002: Bridget
  • 2006: Dirty Work
  • 2008: Tennessee
  • 2010: Jonah Hex
  • 2013: White House Down
  • 2014: John Wick
  • 2017: John Wick: Chapter 2
  • 2018: The Domestics
  • 2018: Canal Street
  • 2018: Little Woods
  • St. Sebastian
  • In War They Come
  • A Momentary Lapse of Reason
  • Business Ethics
  • Oceanus: Odyssey One

Televisiereekse

  • 2002: The Wire
  • 2005: Timeless
  • 2008: Fringe
  • 2012: Dr0ne
  • 2014: Intelligence
  • 2014: Bosch
  • 2016: Corporate

Video's

  • 2002: Jay Z Feat. Beyoncé: 03 Bonnie & Clyde

Eksterne skakels

Tags:

Lance Reddick FilmografieLance Reddick Eksterne skakelsLance ReddickVerenigde State

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van nedersettings in Suid-AfrikaPneumatikaFacebookMasturbasieMiddeloorontstekingLugbesoedelingAfkappingstekenKalahariLys van visseLoftus MaraisTegnologieSelfmoordSeeWoordsoortMetafoorPornografieGeelsugOnderwerp (taalkunde)VoegwoordPersoon (taalkunde)FrankrykIdioomBywoordEmosieBayer 04 LeverkusenGemmerMensHartversakingDuitse maselsHeupAfrikaansAdolessensieEsmé EuvrardJoseph GoebbelsSpysverteringstelselBlourokkeKoperLys van chemiese elemente volgens atoomgetalBuck AngelSeismologieMaatskappyDysselsdorpUnited Democratic FrontReënBybelSwart menseSkisofrenieRob HersovWerkwoordIngrid JonkerOrthopteraMieliestronkSatellietLaeveldWoordeboek van die Afrikaanse TaalGroepsdrukWêreld- Ekonomiese ForumGordelroosAfrikaanse WikipediaVleilandSuurstofLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)FilosofieRooikatFotoHidroulikaWaarheid-en-versoeningskommissieLenteHoofmeisieKameelperdGroot TrekJavaScript🡆 More