Langstertglansspreeu

Die Langstertglansspreeu (Lamprotornis mevesii) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in hoë mopanieboomveld en rivierbos.

Hulle broei soms in los groepe met 3 pare in dieselfde boom. Die voël is 34 cm groot en weeg 65 - 95 gram. In Engels staan dit as Meves's starling bekend, wat soos die Latynse spesienaam die Duitse voëlkundige Friederich Wilhelm Meves gedenk.

Langstertglansspreeu
Langstertglansspreeu
In die Mapungubwe Nasionale Park, Limpopo, Suid-Afrika.
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Sturnidae
Genus: Lamprotornis
Spesie:
L. mevesii
Binomiale naam
Lamprotornis mevesii
(Wahlberg, 1856)
Langstertglansspreeu
      verspreiding

Galery

.

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ItaliëCristiano RonaldoNatuurbewaringHindoeïsmeHeks van HexrivierThys die BosveldklongWêreld- Ekonomiese ForumBesoedelingEmo AdamsVerantwoordelikheidSeksposisieMetafoorTradisionele Afrika-medisyneWinnie Madikizela-MandelaLys van landeSpinnekopJeugdagTropiese sikloonAtoomOogproblemeMandalaEkonomie van Suid-AfrikaStadRassisme in AfrikaHerfsAlliterasieKrieketEkologieGeslagsgelykheidWaarheid-en-versoeningskommissieLentePlantTweede WêreldoorlogVigsHemelBesemGroot Muur van ChinaLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaNoordwesSuid-EuropaSpringbokkeGesondheidNasionale VrouedagOranje-VrystaatKoorsLeeuKlavierMahatma GandhiHartaanvalViëtnamSelfoonAntjie SomersToestand van materieSatellietSkarlakenkoorsVoortrekkersVoorsetselKolonialismeSkaakSkuinsstreepGautengKoppeltekenVryheid van spraakBokmakierieBrittany Ashton HolmesAandagstreepKontinentByDikdermVoornaamwoordOlimpiese Somerspele 2024Lys van Suid-Afrikaanse digtersBevolkingsafnameAfrikaAfrikanersToekoms van die AardeProvinsies van Suid-Afrika🡆 More