Lampranthus Stenopetalus: Plantspesie

Lampranthus stenopetalus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en die populasie is deel van die fynbos. Dit kom van Graafwater tot op die Kaapse Vlakte en Villiersdorp voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 11 500 km² en van die veertien subpopulasies bekend, is net sewe oor nadat die ander sewe deur ontwikkeling op die Kaapse Vlakte uitgewis is. By Graafwater bedreig aartappel en koringverbouing die plant se habitat terwyl verdere ontwikkeling en indringerplante die res van die subpopulasies bedreig. Die plant se getalle daal.

Lampranthus stenopetalus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. stenopetalus
Binomiale naam
Lampranthus stenopetalus
(L.Bolus) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus villiersii (L.Bolus) L.Bolus
  • Mesembryanthemum stenopetalum L.Bolus
  • Mesembryanthemum villiersii L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PenisEoraptorGerrie PretoriusLiewe HeksiePinksterMenslike penisgrootteDemokrasieDermpoliepNarsistiese persoonlikheidsteuringEBysteekEikelNiersteenDuitse perdebyKarakteriseringKewerMartin BesterAWit-DonderdagKompasAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeHomofoonLys van Suid-Afrikaanse musikanteNoord-KaapSterrestelselGeslagOu Apostoliese KerkAgter Elke ManOosters-Ortodokse KerkLys van kleureSlag van Cuito CuanavaleLikkewaanOrgasmeKunsIntensiewe vormGawes van die Heilige GeesKlimaatTweede WêreldoorlogVyfsterWortelkanaalDie BylBlourokkeOnderhandelinge om apartheid te beëindigMakazole MapimpiOntkiemingVolumeProvinsies van Suid-AfrikaPiet ByleveldDuitse maselsVerenigde KoninkrykSwedeOrkaan GustavBateStuitjieKalenderVleesbaaiWikiSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989Suid-KoreaLys van ingelyfde NG gemeentesLys van Afrikaanse rolprenteKoedoeRykie van ReenenEjakulasieEreksieCristiano RonaldoHekseryAppelblaarHerpes simplexRussiesKoöperasiestoriesKoekie (rekenaarwetenskap)🡆 More