Lampranthus Scaber: Plantspesie

Lampranthus scaber is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Tulbagh tot by die Kaapse Vlakte en Piketberg voor. Die plant is deel van die fynbos en renosterveld-plantegroei en het 'n voorkomsgebied van kleiner as 20 km². Daar is tans net vyf van veertien subpopulasies oor nadat die plant reeds habitat afgestaan het koringverbouing en die aanlê van wingerde. Dit word ook tans bedreig deur indringerplante.

Lampranthus scaber
Lampranthus Scaber: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. scaber
Binomiale naam
Lampranthus scaber
(L.) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Lampranthus paarlensis L.Bolus
  • Mesembryanthemum scabrum L.

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BreinvliesontstekingMobutu Sese SekoAluminiumKolorektale kankerKlem-in-die-kaakBeeldspraakDramaProsaKlein vyf diereVerantwoordelikheidAfrikaanse WikipediaSuid-Afrikaanse RugbyunieVratBevolkingAppendiksGeskiedenis van die BoererepubliekeRina HugoSeksposisieBysteekVoorvoegselMusieksimboleLVoegwoordFrankrykDiepaartromboseMaselsKommunikasieKolitisRegardt van den BerghWoordeboek van die Afrikaanse TaalRutenium(III)chloriedWayback MachineHidroëlektrisiteitGeboorteOorlogLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsTydEpilepsieOu Apostoliese KerkHulpwerkwoordAkwariumVars waterMetafoorAarverkalkingSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureMuishondSelfmoordAkroniemSwartbewussynsbewegingPapegaaieMIVNasionale VrouedagPeach van PletzenKlimaatOvulasieAfrikaanse TaalmonumentStikstofKrieketSharpeville-slagtingSuid-Afrikaanse WeermagKlimaatsverandering in AfrikaWikipediaVingerseksViëtnamoorlogRooikatJan van RiebeeckArgitektuurDuitse maselsMartin Luther King jr.Mis (weerkunde)Anton GoosenDikdermAardedagWolkAbstraksie (rekenaarwetenskap)Jak de PriesterJudaïsmeDataverwerking🡆 More