Lampranthus Promontorii: Plantspesie

Lampranthus promontorii is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom op die suidelike gedeelte van die Kaapse Skiereiland voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van kleiner as 300 km² en is deel van die fynbos. Dit val onder die beskerming van die Tafelberg Nasionale Park en word as seldsaam beskou.

Lampranthus promontorii
Lampranthus Promontorii: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. promontorii
Binomiale naam
Lampranthus promontorii
(L.Bolus) N.E.Br., (1930)
Sinonieme
  • Mesembryanthemum promontorii L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MagsverheffingBek-en-klouseerLetterlike en figuurlike taalgebruikReënSout (chemiese stof)PoësieSonkragSamestellende afleidingGamelanMenseregteWeskusLys van Suid-Afrikaanse digtersAnale seksWikiquoteCalviniaKolitisCovid-19-pandemie in Suid-AfrikaGewone breukeGeskiedenis van die Britse Ryk en StatebondMuskeljaatkatKorrupsieWaterbesoedelingEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMaagsweerWoordeboek van die Afrikaanse TaalBynierWeervoorspellingTropiese sikloonDemografie van Suid-AfrikaC. Louis LeipoldtHokkieKaartRooibokPropagandaEjakulasiePolisieVergelykings (taalkunde)AkuutHernubare energieMensSaartjie BaartmanNederlandIndustriële RevolusieSuiwelprodukTekstielRoofvoëlStam (taalkunde)KompasYslandDrakensbergeYouTubeAtlantis, Wes-KaapAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidHerfsBeroerteVaste stofVlekvrye staalPeriodieke tabelBrendan PeyperKuberkrakerGetalVerdampingOseaanKatoenOopbroninhoudSonnestelselSpreeuWikipediaSkoolBorsProstaatkankerBewaringstatusMosesSimbool🡆 More