Lampranthus Ceriseus: Plantspesie

Lampranthus ceriseus is 'n vetplant wat hoort tot die genus Lampranthus.

Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos en strandveld-plantegroei. Dit kom vanaf die Agulhasvlakte tot by Riversdal voor. Dit het 'n voorkomsgebied van kleiner as 8000 km² en daar is minder as tien subpopulasies wat nog bestaan. Die plant het groot gedeeltes van sy habitat afgestaan aan gewasverbouing, ontwikkeling aan die kus en indringerplante.

Lampranthus ceriseus
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Orde: Caryophyllales
Familie: Aizoaceae
Genus: Lampranthus
Spesie:
L. ceriseus
Binomiale naam
Lampranthus ceriseus
(L.Bolus) L.Bolus, (1939)
Sinonieme
  • Lampranthus galpiniae (L.Bolus) L.Bolus
  • Lampranthus salteri (L.Bolus) L.Bolus
  • Mesembryanthemum ceriseum L.Bolus
  • Mesembryanthemum galpiniae L.Bolus
  • Mesembryanthemum salteri L.Bolus

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Kunsmatige intelligensieWorcesterGestremdheidWoordeboekWinterAngssteuringNeerslagGawes van die Heilige GeesPersoonlike voornaamwoordMark (ekonomie)LongNoag se arkEnsiklopedieSoweto-opstandGeskiedenis van Suid-AfrikaSteenkoolAbstraksie (rekenaarwetenskap)VlagterminologieOutismeKinderregteHoenderLeonardo da VinciHidroëlektrisiteitNasiebouWêreldwye webEreksieJak de PriesterPoesWaterstofSwartbewussynsbewegingKameelperdEkonomie van Suid-AfrikaPriemgetalGeslagAfrikanerweerstandsbewegingNicole StraussPlastiekLeah van NiekerkGemeenskapsorganisasieNasionale PartyKlimaatveranderingTamatieItaliëNiersteenDwelmmiddelTweede WêreldoorlogNasionale erfenisterreine van Suid-AfrikaIndustriële RevolusieKonsentrasiekampHibernasieChemiese elementMorfologie (taalkunde)SkisofrenieSwart nasionalismeMieliestronkKunsmatige algemene intelligensie1913DrakensbergeUnited Democratic FrontKrygkorRonelda KamferMenseregtedagSmaakPersoonlikheidFiela se kind (rolprent)BosvarkKorrupsieDomkragKlereOrtopedieGeografie van Suid-AfrikaSublimasieImmunologieAnti-inflammatoriese middelRym🡆 More