Lamar Crowson

Lamar Crowson (1926–1998) was 'n Amerikaanse pianis en kamermusikant.

Hy word in 1965 hoof van die Suid-Afrikaanse Kollege vir Musiek in Kaapstad se klavierdepartment en tree gereeld as solis saam met Suid-Afrikaanse simfonie-orkeste op. Onder sy leerlinge tel bekende pianiste soos Steven de Groote, Melanie Horne en Albie van Schalkwyk. Die Universiteit van Kaapstad het in 1996 'n eredoktorsgraad aan hom toegeken.

Lamar Crowson
GeboortenaamJohn Lamar Crowson
Gebore27 Mei 1926
Tampa, Florida
Sterf25 Augustus 1998
Johannesburg
GenresKlassieke musiek
Beroep(e)Pianis
InstrumenteKlavier

Lewensloop

John Lamar Crowson is op 27 Mei 1926 in Tampa, Florida gebore. Hy kry sy vroeë opleiding in Portland, Oregon onder Nellie Tholen, waar hy aan die Reed College studeer het. Sy hoofvakke was kuns, geskiedenis en literatuur. Hy studeer later klavier onder Arthur Benjamin, wat hom in 1948 nooi om aan die Royal College of Music te studeer, waar hy in 1957 as 'n personeellid aangestel is. In die 1950's wen hy talle pryse, waaronder die Chappell Gold Medal, die Dannreuther-prys en die Harriet Cohen Internasionale Medalje. In 1952 was hy 'n louraat in die Koningin Elisabeth-kompetisie in Brussel gewees.

In 1963 reis Crowson na Kaapstad om as 'n eksaminator vir die Geassosieerde Raad van die Royal Schools of Music op te tree. Van 1965 tot 1968 het hy aan die Universiteit van Kaapstad se musiekkollege gedoseer. In 1972 vestig hy hom permanent in Suid-Afrika en word hy 'n toonaangewende konsertpraktisyn, wat tot die land se musieklewe bygedra, terwyl hy ook sy internasionale bande behou het. In 1980 is hy as 'n musiekprofessor aan die Universiteit Kaapstad aangestel, waar hy in 1996 'n eredoktorsgraad vir sy diens aan musiek ontvang het.

Crowson is op 25 Augustus 1998 in Johannesburg oorlede. Hy was 72 jaar oud.

Sien ook

Verwysings

Tags:

AmerikaanseKaapstadPianisUniversiteit van Kaapstad

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Lys van Suid-Afrikaanse atletiekrekordsNoord-KaapEMorfologie (taalkunde)NardusGuillain-Barré-sindroomKameelperdGoogle MapsRenteDemi Lee MooreGoogle TranslateMeervoudNederduitse Gereformeerde KerkWaarheid-en-versoeningskommissieSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureApartheidGroot TrekChristendom2023NAVOYstervarkKoos BekkerNierAppelblaarGemengde ekonomieEnsiklopedieAngkor WatLetterlike en figuurlike taalgebruikTrappe van vergelykingSleurkragBybelvertalingVingerseksOpgestopte speelgoedTurkyeMangelLys van kinderspeletjiesKewerBosluisLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VersamelnaamOutismeBoomEreksieWaterpokkiesPubiese hareOu Apostoliese KerkAngina pectorisAustraliëVarkgriepCarike KeuzenkampVuurLys van lande volgens bevolkingLys van Afrikaanse skrywersMarsPtolemeusRina HugoKangaroeWet op NaturellengrondErica RhodesSamestellende afleidingNelson MandelaAntoniemHeupJan BloukaasMenseregteLys van Suid-Afrikaanse musikanteAppendiksJohan StemmetPersoonlikheidHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalOnderwys (geskiedenis)🡆 More