Laingsburgtolbos: Plant spesie

Die Laingsburgtolbos (Leucadendron osbornei) is 'n blomdraende struik of klein boompie wat tot die genus Leucadendron behoort en deel van die fynbos-bioom vorm.

Die plant is endemies aan die Wes-Kaap waar dit op die Elandsberg, Anysberg, Touwsberg en Matjiesgoedberg in die Klein Karoo voorkom.

Laingsburgtolbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. osbornei
Binomiale naam
Leucadendron osbornei
Rourke, 1997

Die struik word 3 m hoog en blom in Oktober. Die plant vrek in 'n brand maar die sade oorleef. Die sade word geberg in 'n tol op die vroulike plant en val na die grond na 'n brand waar dit deur die wind versprei word; die sade het klein vlerkies. Die plant is eenslagtig en daar is afsonderlike plante met manlike- en vroulike blomme, wat deur klein kewers bestuif word. Die plant groei hoofsaaklik in sanderige grond op hoogtes van 800 - 1 600 m.

In Engels staan dit as die Laingsburg conebush bekend. Die plant se FSA-nommer is 81.7.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Jo BlackSikloonPenisLys van politieke partye in Suid-AfrikaVloeistofEnkelvoudige sinVryheidsmanifesSoutsuurMiddeloorontstekingUKhahlamba-DrakensbergparkVaste stofKameelperdPornografiese akteurGeskiedenis van die BoererepubliekeSelakantMielieOogproblemeGoogleKlinkerIndustriële RevolusieKaapstadse waterkrisis 2015-2018WelwitschiaRefentse MorakeDistrik SesVulkaanOorkruipersDriedimensioneelKlimaatsverandering in Suid-AfrikaSelfoonMark (ekonomie)MasturbasieLettergreepEreksieDomkragArabies-Israeliese konflikPinksterLetterlike en figuurlike taalgebruikKunsmatige algemene intelligensieNarsismeSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureE-posFabelAsiëAfro-AmerikanersHolocaustSelfkonsepJeuksiekteMona LisaPriemgetalVolhoubare ontwikkelingAssonansieSkuinsstreepFinale OplossingPeach van PletzenFiksieLeonardo da VinciInstagramKrieketWiskundeDirekte en Indirekte redeSydneyTandbederfPseudowetenskapKoolstofdioksiedGestremdheidInentingVerenigde KoninkrykEllipstekenKaapstadNatuurlike hulpbronOu Apostoliese KerkAbstraksie (rekenaarwetenskap)TegnologieJohannes Meintjes🡆 More