Lahti

Lahti (Fins: ; Sweeds: Lahtis) is 'n stad en munisipaliteit in Finland.

Die is geleë aan die suidpunt van een van Finland se grootste meerstelsels (die Vesijarei-paijanne) ongeveer 100 km noordoos van Helsinki. Dit is 'n uitstekend uitgelegde moderne stad en is eers in 1878 gestig. Deesdae is dit die middelpunt van Finland se meubelbedryf; ander nywerhede lewer sellulose, papier, laaghout en vuurhoutjies (al hierdie produkte kom van hout uit die woude om die stad), skoene en glas.

Lahti
Lahtis
Lahti

Kaart Wapen
Lahti
Lahti
Vlag
Lahti
 Land Vlag van Finland Finland
 Streek Lahti Päijät-Häme
 Koördinate 60°59′N 25°39′O / 60.983°N 25.650°O / 60.983; 25.650
 Stigting 1878
 Oppervlakte:  
 - Totaal 517,63 vk km
 Hoogte bo seevlak 81–170 m
 Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2023) 120 700
 - Bevolkingsdigtheid 262,68/vk km
 Tydsone UTC +2 (OET)
 - Somertyd UTC +3 (OEST)
 Klimaat  
 - Tipe Kontinentaal-gematig
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur 4,7 °C
 - Gem. temp. Januarie/Julie −5,9 / 17,2 °C
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae 637,7 mm
 Burgemeester Pekka Timonen
 Amptelike webwerf lahti.fi

Lahti is op vier na die grootste stad in Finland; sy bevolking, wat in die laaste dekade of twee sterk gestyg het, is tans meer as 100 000. Lahti is ook die belangrikste wintersportsentrum in Finland en beskik oor 'n hoë springtoring vir skiërs.

Bronnelys

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansLahti  Wiki Commons het meer media in die kategorie Lahti.
  • (en) Toerisme-inligting oor Lahti op Wikivoyage
  • (fi) Amptelike webwerf
  • (en) "Lahti". Encyclopædia Britannica. Besoek op 13 Maart 2024.

Tags:

FinlandFinsGlasHelsinkiMeubelPapierSelluloseSweedsVuurhoutjie

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

ProgrammeerderSpysverteringstelselKunsN.P. van Wyk LouwStille OseaanBipolêre gemoedsteuringVars waterGordelroosBorsteAdolf HitlerKanadaApartheidDepressie (gemoedstoestand)Erica BoyerViëtnamoorlogVK (sosiale netwerk)KonjunktivitisSanskritWekkerVerenigde KoninkrykBreingewasLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameHindiEmosieJenna JamesonTrekarbeidJesus van NasaretSharpeville-slagtingLys van Suid-Afrikaanse musiekgroepeWerkwoordKolorektale kankerGoogle MapsDonderdagOnse VaderRuan JoshKindermishandelingKatjieTsjeggiesWitbankMierleeuNederlandsPornhubRichard van der WesthuizenHeuningbyVergelykings (taalkunde)DaggaMobutu Sese SekoEnkelvoudHottentot (vis)StikstofJohan BadenhorstLianie MayGobiKrampDulcie van den BerghArtritisPad na jou hartPortugeesDramaMontrealA.G. VisserIngrid JonkerOekraïneGroenteSmegmaKlimaatveranderingWinnie Madikizela-MandelaDiensWayback MachineDie AntwoordOorkruipersBosluisVulkaan🡆 More