Alchornea Laxiflora: Plantspesie

Die laeveldkralesnoer (Alchornea laxiflora) is 'n boom wat tot die Alchornea familie hoort.

In Suid-Afrika is die boom inheems in Limpopo en in die res van Afrika in Burundi, Demokratiese Republiek die Kongo, Eswatini, Ethiopië, Gaboen, Guinee, Golf van Guinee-eilande, Kameroen, Kenia, Malawi, Mosambiek, Nigerië, Republiek die Kongo, Rwanda, Sentraal-Afrikaanse Republiek, Sierra Leone, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe.

Laeveldkralesnoer
Alchornea Laxiflora: Plantspesie
Wetenskaplike klassifikasie edit
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Plantae
Klade: Tracheofiete
Klade: Angiospermae
Klade: Eudicots
Klade: Rosids
Orde: Malpighiales
Familie: Euphorbiaceae
Genus: Alchornea
Spesie:
A. laxiflora
Binomiale naam
Alchornea laxiflora
(Benth.) Pax & K.Hoffm., (1914)
Sinonieme
  • Alchornea engleri Pax
  • Alchornea schlechteri Pax
  • Lepidoturus laxiflorus Benth.
  • Macaranga thonneri De Wild.

Die plant se FSA-nommer is 334. Die genus het net een spesie en is dus 'n Monotipiese takson.

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

VrystaatAlkoholismeGeboorteGeskiedenis van AfrikaansOlifantSelakantKriekHulpwerkwoordSuid-Afrika-WetSwawelProteïenMadison IvyAfvalbestuurLys van kleureStaalKleurTuberkuloseInstagramNasiebouBernice WestGeslagsgelykheidHartseerOrtopedieInternetLys van musiekinstrumenteBipolêre gemoedsteuringStereotipeHeuningbySuikersiekteSeksismeSimboolEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaKatBurgerregteKoue OorlogEjakulasieKapitalismeTrappe van vergelykingPersoonlike voornaamwoordJeanette FerreiraLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Refentse MorakeVrymesselaryPretoriaMorfologie (taalkunde)Jode in Suid-AfrikaDierPlae van EgipteTrekarbeidTweede WêreldoorlogMonopolieTienie HollowayVeelvoudige sinTerracottaleërFeminismeOnse VaderKolonoskopieWeer (meteorologie)SpringbokMona LisaEmosieNiersteenVoortrekkermonumentDwelmmiddelGewone breukeWoordSwart menseAbsolute monargieProstaatkankerFranse RewolusieKoolhidraatMuishondHorlosieAfrikaanse woordelys en spelreëlsDiepaartromboseKankerL🡆 More