Ladogameer

Die Ladogameer (Russies: Ла́дожское о́зеро, Ladozhskoye ozero, of Ла́дога, Ladoga, ; Fins: Laatokka; Karelies: Luadogu; Wepsies: Ladog of Ladoganjärv) is die grootste meer in Europa met 'n oppervlakte van 17 700 km² en is in Noordwes-Rusland naby Sint Petersburg geleë.

Ladogameer
Ladogameer
Nasa-Satellietbeeld van die Ladogameer
Ladogameer
Kaart van die Ladogameer
Koördinate:61°00′N 31°30′O / 61.000°N 31.500°O / 61.000; 31.500 31°30′O / 61.000°N 31.500°O / 61.000; 31.500
Ligging:Noordwes-Rusland (Republiek van Karelië, Leningrad-oblast)
Soort:Binnemeer
Oppervlakte:17 700 km² (6 800 myl²)
Gemiddelde diepte:51 m (167 vt)
Maksimum diepte:230 m (750 vt)
Volume:837 km³ (201 myl³)
Lengte:219 km (136 myl)
Breedte:138 km (86 myl)
Opvangsgebied:276 000 km² (107 000 myl²)
Invloei:Swir, Wolkhof, Wuoksi
Uitvloei:Newarivier
Eiland/e:660
Nedersettings:Sortawala, Sjasstroi

Dit word deur die Newarivier met die naburige Oossee verbind en deur die Swirrivier word die Ladogameer met die naburige Onegameer verbind. Deur die Witsee-Oossee-kanaal word hierdie waterweg met die Witsee in die noorde verbind. Daarbenewens word die Ladogameer deur die Wuoksirivier met die Saimaameer in Finland verbind.

Ladogameer
'n Reënboog oor die Ladogameer

Belangrike stede rondom die Ladogameer sluit in Sortawala en Sjasstroi. In die meer is 660 eilande geleë, waarvan Walaam die bekendste is. Die eiland is veral bekend vir die Russies-Ortodokse klooster Walaam.

Eksterne skakels

  • Wiki AfrikaansLadogameer  Wiki Commons het meer media in die kategorie Ladogameer.
  • (en) "Lake Ladoga". Encyclopædia Britannica. Besoek op 19 April 2020.

Tags:

EuropaFinlandFinsKareliesMeerNewarivierOosseeRuslandRussiesSaimaameerSint PetersburgWepsiesWitseeWitsee-Oossee-kanaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

HomofoonGoudstandaardKoppeltekenMisdaadTropiese reënwoudWerkwoordOlifantOrtopedieTuberkuloseMark (ekonomie)Nathaniel RothschildToerismeSelVoegwoordTegnologieLys van onkruid in Suid-AfrikaAngina pectorisMikroskoopBynierSkedelSirkelKoöperasiestoriesAktuarisVoorvoegselPersLiewe HeksieBakterieKunselementeBestaansboerderyMadison IvySamestellingGeelsugMalariaSeekoeiSuid-AmerikaNedersettingBrugStaalStudievaardighedeVoortrekkermonumentTimboektoeSuid-Afrikaanse randOu Apostoliese KerkGeslagsorgaanOm-te-infinitiefkonstruksiePornografiese subgenresBernice WestUilGeskiedenis van die AardeBysteekOsoonlaagBosluisbytkoorsSlakSpesieEienaamMaselsModerniseringAfrikaanse WikipediaLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Seksuele opwekkingBruin menseWillie JoubertDespatchAarde se atmosfeerMaroela MediaPneumatikaOptel en aftrekAngssteuringOnderwys in Suid-AfrikaKennisMiljardKollegeGodsdiens in Suid-AfrikaDaggaVredenburgVincent van GoghPerd🡆 More