Libris: Sweedse nasionale katalogus wat deur die Nasionale Biblioteek van Swede in Stockholm bestuur word

LIBRIS (Library Information System) is ’n Sweedse nasionale katalogus wat deur die Nasionale Biblioteek van Swede in Stockholm bestuur word.

Dit is moontlik om sowat 6,5 miljoen titels landwyd te deursoek.

Benewens ’n bibliografiese rekord vir elke boek of publikasie, bevat LIBRIS ook ’n lêer oor mense. Die masjienleesbare kode vir die katalogus is SE-LIBR, gewoonlik geskryf selibr.

Verwysings

Tags:

StockholmSwede

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MIVGeskiedenis van AfrikaansWiskundeDwelmmiddelHolocaustDiatomiese molekuulLys van Nederlandse skildersUitwerking van klimaatsveranderingHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalKartografieLys van Afrikaanse rolprentePeriodieke tabelInnes en Franna BenadéDemokratiese Republiek die KongoGordelroosAborsie in Suid-AfrikaJavaScriptPornografiese subgenresHeupvervangingKaapstadSleutel (musiek)KindermishandelingWorcesterMenseregtePizzaInentingVolhoubaarheidMonopolieTsoenamiTydsoneBynierAfrikaanse taalleerWiki CommonsMaatskaplike verantwoordelikheidGeslagsgelykheidGezina, PretoriaGroot TrekDiepaartromboseMandalaMuskietMenstruasieSmaakVlekvrye staalAustraliëMiddeloorontstekingLiefdeKunsmatige algemene intelligensieBosluisbytkoorsKlimaatsverandering in AfrikaDokterDuitse maselsJudaïsmeProteaGroot GatVulkaanNasionale PartyAngolese Oorlog vir OnafhanklikheidVerbondsarkSirkelLiewe HeksieKankerBloedsomloopstelselMartin Luther King jr.GeldSelSkuinsstreepNederlandSelfoonDierKrampApokriewe boekeKoolhidraatPriemfaktorEk is 'n Afrikaan (toespraak)MalariaVennootskap🡆 More