L.m. Van Der Merwe

Lucas Marthinus van der Merwe (outeur van Gesprekke oor Ingrid Jonker) is in die Riemland op Heilbron gebore en het op die plaas Alberta in die distrik Koppies grootgeword.

Hy het aan die Universiteit van die Vrystaat en die Universiteit van Pretoria studeer en as kliniese sielkundige gepraktiseer tot hy in 1992 na die akademie teruggekeer het.

Hy is verbonde aan die Skool vir Geneeskunde van UFS, en werk by die Psigiatriese Kompleks in Bloemfontein. Sy waardering vir Ingrid Jonker is te danke aan sy leermeester, professor Jan Robbertze MD.

Bibliografie

Verwysings

Tags:

Gesprekke oor Ingrid JonkerHeilbronPretoria

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Waarheid-en-versoeningskommissieOutismeHorlosiePuberteitLika BerningHerpes simplexKonjunktivitisMuggieSirkelAarverkalkingDuitslandKarakteriseringBoeberVarkgriepAsmaVerkoueEkonomieAntjie KrogEnsiklopedieBasisinkomsteKasterolieGoogle TranslatePieter BiewengaEngelsLily CarterSkoonma-se-tongXhosaLabia (geslagsdele)TierboskatDrie SusterskerkeKommunikasieIdioomBelgiese gewesteMenstruasieNoord-AmerikaIndonesiëTrigeminale neuralgieHeilige SaterdagLys van Afrikaanse skrywersHolocaustGriekelandVigsGalblaasKlein-KarooVermaakVerenigde KoninkrykRussiesWayback MachineSkildklierWiskundige terminologieOlimpiese godeKleinkolmuskeljaatkatJannie du ToitTikTokHomoniemLetterkundeSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024DansNatuurlike satelliete van kleinplaneteSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989OssewaEkologieAalwynLys van lande volgens bevolkingHannes van WykSuiwelprodukLys van Afrikaanse televisiereekseGedigGeurmiddelCleopatra VIIAppelblaarWillie Esterhuizen🡆 More