Kweekhuisgas

Kweekhuisgasse is gasse in die Aarde se atmosfeer wat radiasie in die termiese infrarooi band absorbeer en uitstraal.

Hierdie proses is die fundamentele oorsaak van die kweekhuiseffek. Die vernaamste kweekhuisgasse in die Aarde se atmosfeer is waterdamp, koolstofdioksied, metaan, laggas en osoon. In die sonnestelsel bevat die atmosfere van Venus, Mars en Titaan ook gasse wat die kweekhuiseffek veroorsaak. Kweekhuisgasse het 'n geweldige invloed op die temperatuur van die Aarde se atmosfeer; sonder hierdie gasse sal die Aarde se oppervlakte gemiddeld 33°C kouer wees.

Kweekhuisgas
Gemiddelde metaankonsentrasie in die troposfeer 2006–2009

Die verbranding van fossielbrandstowwe sedert die begin van die Industriële Revolusie het die vlakke van koolstofdioksied in die atmosfeer beduidend laat toeneem.

Bronne

Eksterne skakels

Tags:

Aarde se atmosfeerInfrarooiKoolstofdioksiedKweekhuiseffekLaggasMarsMetaanOsoonSonnestelselTemperatuurTitaan (maan)VenusWaterdamp

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

FeminismeHidroëlektrisiteitBysteekVoedselkettingBrandmondsindroomTegnologieTelkomEkonomieMeningsverskil oor aardverwarmingKapitalismeBlourokkeEienaamEllipstekenEkonomiese sektorMusieksimboleSuurstofPoesSebraMaagBlaarProteaMensHeupVlagterminologieMikro-ekonomieBeesDiarreeLettergreepDriedimensioneelRooibokRugbyWikimedia-stigtingKinderregteLimfvatstelselGrondbesoedelingSuikersiekteDieregeluideStereotipeMartin Luther King jr.KonsentrasiekampDroogteTafelbergWolkAfleiding (taalkunde)RenaissanceSwawelSwart menseKarakteriseringVolstruisSeksuele opwekkingNoag se arkNeurenberg-verhoreGeboorteLabia (geslagsdele)Veelvoudige sinSpringbokkeKoolhidraatHokkieWaterpokkiesVraag en aanbodMane van GalileiAborsie in Suid-AfrikaKleurPoësieBelastingSeisoenMynbedryf van Suid-AfrikaSpinnekopWitbloedselSpringbokPriemgetalWaterSan Andreas-breukOnderhandelinge om apartheid te beëindigGrondwetSelfmoordNatuurbewaringPinkster🡆 More