Kwaggaskloofdam

Die Kwaggaskloofdam is 'n gravitasie-grondvultipe dam geleë in die Waboomsrivier naby Worcester in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Die dam is in 1975 voltooi met 'n wal wat 18 m hoog is en 'n bakmaat van 173.9 miljoen m3. Vroeg in 2024 het die kapasiteit afgeneem tot 169,5 miljard liter.

Kwaggaskloofdam
Amptelike naam Kwaggaskloofdam
Ligging Worcester, Wes-Kaap
Provinsie/Land Suid-Afrika
Koördinate 33°46′16″S 19°26′24″O / 33.77111°S 19.44000°O / -33.77111; 19.44000 19°26′24″O / 33.77111°S 19.44000°O / -33.77111; 19.44000
Dam in Waboomsrivier
Openingsdatum 1975
Eienaar Departement van Waterwese
Soort dam Kombinasie gravitasie en grondvulling
Hoogte van wal 18 m
Lengte van wal 933 m
Bakmaat 173 900 000 m3
Reservoir Kwaggaskloofdam
Damoppervlak 1688 ha

Die hoofdoel van die dam is vir landboubesproeiing.

Sien ook

Tags:

DamSuid-AfrikaWes-KaapWorcester

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Tradisionele literatuurSonnestelselKoorsGrondbesoedelingAce MagashuleAnette EngelbrechtSkisofrenieManie JacksonPastoorDroomMaagsweerCarike KeuzenkampGlobaliseringOntbossingSonja HerholdtFluoorChemiese elementSelfieKoorsblaarJesus van NasaretAnton GoosenSeksueel oordraagbare infeksieVars waterElzette MaarschalkAuschwitz-konsentrasiekampSaartjie BaartmanErektiele disfunksieDulcie van den BerghKokketielGereformeerde Kerke in Suid-AfrikaInsekRefentse MorakeByvoeglike naamwoordAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeVoedingSkaakOrale seksKoolhidraatWes-KaapKletsrymNicola HanekomEkonomiePersoonlikheidSarel Jacob PretoriusAluminiumVaste stofSwemMangelontstekingChristendomAkkedisPersOu Apostoliese KerkKernkragPampoentjiesHamerkopAfrikaansKarlien van JaarsveldPuberteitAntjie KrogPretoriaGevolge van aardverwarming op oseaneNatuurrampKomplementêre kleureSpinnekopLys van Afrikaanse televisiereekseJodeBelastingLettergreepEskomDemi Lee MoorePlantGalileo GalileiGqeberhaLikkewaanAnneli van RooyenKuberkraker🡆 More