Kwazulu-Natal Middeland

Die KwaZulu-Natal Middeland (of KwaZulu-Natal Middelland) is 'n landelike gebied in die binneland van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.

Dit is tussen Pietermaritzburg en die Drakensberge geleë.

Kwazulu-Natal Middeland
Die N3 loop deur die KwaZulu-Natal Middeland.

Daar is verskeie klein dorpies in die Middeland, insluitende Howick, Hilton, Balgowan, Nottingham Road en Mooirivier.

Die Midlands Meander is 'n aantal toerismeroetes wat deur die Middeland kronkel en akkommodasie, kunsvlyt, en restaurante insluit.

Van Suid-Afrika se voorste privaatskole is in die Middeland geleë, insluitende Cowan House, Clifton Preparatory School, Hilton College, Michaelhouse en St. Anne's Diocesan College.

Eksterne skakels

Tags:

DrakensbergeKwaZulu-NatalPietermaritzburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

BelgiëVennootskapSamespanningVingerseksKompasHeks van HexrivierThys die BosveldklongJansenvilleNasionalismeDarwinismeBreinLys van Suid-Afrikaanse musikanteGregoriaanse kalenderVigsRefentse MorakeMaagGeweldPaulus van TarsusOmgewingsbeheerNatuurwetenskapTelefoonLimpopo (rivier)SkildklierGewone breukeVoortrekkersKookpuntMagsverheffingVoegwoordMetaalVryheid van spraakTydPaarl GimnasiumHarry PotterPuberteitReg tot ‘n gesonde omgewingJohannes HahnLeesKinderregteJuan Antonio VillacañasStilleweUniegebouBTWGawes van die Heilige GeesDemi Lee MooreAfro-AmerikanersVrystaatSaartjie BaartmanSarel Jacob PretoriusLys van landeBloeddrukEngelsWaarheid-en-versoeningskommissieHomoniemSkooluniformBoelieryMaanShakaHelpmekaar-kollegeBreingewasWêreld- Ekonomiese ForumGoudInternetAandagstreepOrrelMensSkilpadHipoteseBruin menseWikiVerenigde State van AmerikaSlag van BloedrivierVoortrekkermonumentSosiale ordeDataverwerkingDansSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994🡆 More