Kwadukuza

KwaDukuza is 'n dorp in die ooste van Suid-Afrika, in KwaZulu-Natal.

Die naam van die dorp was voorheen Stanger, maar is in 2006 amptelik gewysig na KwaDukuza.

KwaDukuza

Stanger
Stad
Gedenkteken vir Shaka in KwaDukuza
Gedenkteken vir Shaka in KwaDukuza
KwaDukuza is in KwaZulu-Natal
KwaDukuza
KwaDukuza
Kwadukuza KwaDukuza se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°20′00″S 31°17′30″O / 29.33333°S 31.29167°O / -29.33333; 31.29167 31°17′30″O / 29.33333°S 31.29167°O / -29.33333; 31.29167
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikiLembe
MunisipaliteitKwaDukuza
Stigting1825 as Dukuza, 1873 as Stanger
Oppervlak
 • Totaal32,37 km2 (12,50 vk. myl)
Bevolking
 (2011)
 • Totaal51 536
 • Digtheid1 592/km2 (4 120/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
 • Wit mense0,7%
 • Indiërs/Asiërs43,7%
 • Bruin mense1,9%
 • Swart mense53,0%
 • Ander0,7%
Taal (2011)
 • Engels 47,7%
 • Zoeloe 46,1%
 • Xhosa 1,4%
 • Ander 4,8%
Poskode (strate)
4449
Poskode (posbusse)
4450

Geskiedenis

Kwadukuza 
Standbeeld van Albert Luthuli in KwaDukuza

Die huidige dorp is in 1873 gestig en vernoem na William Stanger, die eerste landmeter-generaal van Natal.

Zoeloegeskiedenis

Die dorp speel 'n belangrike rol in die Zoeloes se geskiedenis. Shaka, die groot krygerkoning het twee koninklike krale gebou het wat albei kwaBulawayo (die plek van die een wat vervolg is) genoem was. Hy het ook 'n hoofstad hier gebou wat hy kwaDukuza (plek van die verlorene) genoem het. Daar was ongeveer 2 000 tradisionele hutte in die hoofstad. Shaka is op 22 September 1828 vermoor deur sy twee halfbroers, Mhlangane en Dingane. Hy is hier begrawe en in 1932 het die Zoeloes 'n gedenkteken vir hom opgerig. Die Zoeloes vier jaarliks op 24 September Shakadag.

Distrik

Die dorp is 'n kommersiële sentrum vir een van die grootste suikerplantasies in die land.

Susterstede

Sien ook

Verwysings

Bronne

Tags:

Kwadukuza GeskiedenisKwadukuza ZoeloegeskiedenisKwadukuza DistrikKwadukuza SusterstedeKwadukuza Sien ookKwadukuza VerwysingsKwadukuza BronneKwadukuzaDorpKwaZulu-NatalSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

WortelKarlien van JaarsveldJudaïsmeAdolf HitlerOnderhoudXenofobiePeriodieke tabelKunsStaatstoelaeAlkoholismeVoëlVergelykings (taalkunde)Liewe HeksieDiarreeEreksieNazi-DuitslandLenteHoofpynJuan Antonio VillacañasOligopolieWoordeboek van die Afrikaanse TaalAalwynWikiElon MuskKangogrotteGemeenskapsorganisasieKappie (skryfteken)Larry PageMondOlimpiese Somerspele 2024AntoniemMetafoorLetterlike en figuurlike taalgebruikAsiëElektroniese of digitale mediaSosiale mediaAardbewingKolitisSuurstofRob HersovAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeWikiquoteOlifantBreinkaartNedersettingJohannes MeintjesLys van Suid-Afrikaanse kunstenaarsBloukraanvoëlBoor (element)SendelingposisieSelfmoordOu Apostoliese KerkC. Louis LeipoldtPinksterBek-en-klouseerWes-KaapMenslike skeletLys van Afrikaanse skrywersNederlandsRenaissanceGesonde dieetLeierIngenieursweseSuid-Afrikaanse etniese groepe en kultureWikipediaChemiese elementRonelda KamferTegnologieFotosinteseTransatlantiese slawehandelLidwoordPornografieKlereTekstielNarsismeGoogleAfrikaanse TaalmonumentVoeding🡆 More