Kusvaalbos

Die kusvaalbos (Brachylaena discolor) is 'n klein boompie wat voorkom in die kusbosse vanaf die noorde van die Oos-Kaap, deur KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga tot by die Mosambiekse grens.

Die spesie is inheems in Botswana, Eswatini, Mosambiek, Suid-Afrika en Zimbabwe.

Kusvaalbos
Kusvaalbos
Blare van Brachylaena discolor var. discolor
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. discolor
Binomiale naam
Brachylaena discolor
DC., (1836)

Die boom word gebruik in die stabilisering van duine. Die soortnaam discolor beteken tweekleurig en verwys daarna dat die blare bo donkergroen en onder silwerwit is.

Subspesies

Die boom het vier subspesies:

  • Brachylaena discolor var. discolor
  • Brachylaena discolor var. mossambicensis Paiva
  • Brachylaena discolor var. rotundata (S.Moore) Beentje
  • Brachylaena discolor var. transvaalensis (Hutch. ex E.Phillips & Schweick.) Beentje

Galery

Sien ook

Bronne

Tags:

Kusvaalbos SubspesiesKusvaalbos GaleryKusvaalbos Sien ookKusvaalbos BronneKusvaalbos

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

YstertydperkGrondwaterOmgewingskwessies in Suider-AfrikaKoos BekkerWinterLys van Kaapstad se voorstedeKatBraaiCristiano RonaldoBrongitisVulkaanEmosieKoorsAardkorsTandbederfWes-IndiëJan van RiebeeckWeervoorspellingKunsmatige algemene intelligensieSteenkool in Suid-AfrikaFiela se kind (rolprent)LongontstekingOrganiese landbouWetenskaplike klassifikasieGoogle MapsWerwelkolomE-posLys van landeByvoeglike naamwoordGroot GatLys van Griekse mitologiese figureOopbroninhoudOnderwysWolkSeringboomVolhoubaarheidWaterVolhoubare ontwikkelingDubbelpuntCovid-19-pandemieEskomEkonomie van Suid-AfrikaAppendiksKonsonantMaagsweerMenslike skeletNag van die lang messeOrthopteraVlinderBeesagtigesParysWinnie Madikizela-MandelaDermpoliepMorfeemMaanSwartrenosterNierversakingDonderstormMangelontstekingIronieAfrikanersOogproblemeNelson MandelaAfrikaanse WikipediaTitaanElon MuskFinale OplossingAanhalingstekensDemokrasieAntoniem🡆 More