Kuskatoenboom

Die Kuskatoenboom (Hibiscus tiliaceus) - ook bekend as die Kusvuurblom - is 'n klein boompie en enigste spesie van die Hibiscus-genus wat werklik 'n klein boompie word.

Dit groei aan die kus vanaf Port Elizabeth tot in Mosambiek. Hier vorm dit dikwels some om riviermondings en getyriviere. Die blomme is skoupelagtig en groot. Hulle is eers geel en word later appelkooskleurig namate hul ouer word. Die stingels en takke is lank en buigbaar. In Engels staan die boom bekend as die Lagoon hibiscus.

Kuskatoenboom
Kuskatoenboom
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
H. tiliaceus
Binomiale naam
Hibiscus tiliaceus
Sinonieme

Talipariti tiliaceum (L.) Fryxell

Sien ook

Kuskatoenboom 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Talipariti tiliaceum

Bronne

Verwysings

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

IndonesiëAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeGhanaHemelvaartsdagWynand du ToitApostoliese GeloofsendingEuropese UnieArmand AucampJeuksiekteWerwelkolomAnneli van RooyenPaarl GimnasiumMarkus JoosteDieregeluideBTWProstaatklierSenuweestelselVrymesselaryGewone tarentaalPG du PlessisAppel (sanger)NardusSusan CoetzerInternetPaulus van TarsusEkonomie van Suid-AfrikaBrongitisPalmsondagWikisourceKoreaanse nasionale rugbyspanSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1989GeboorteKopieregDrie SusterskerkeGeslagSuid-Afrikaanse PolisiediensWaldimar PelserDuitse maselsRacheltjie de BeerAarde se atmosfeerPubiese hareSaharaEmfiseemStaat PalestinaBybelvertalingDachshundEstlandSlag van BloedrivierBaardskeerder-spinnekopNierNarsismeMadison IvyBorsklierSiberiëOrkney Snork NieOorlog in Soedan (sedert 2023)Lys van Suid-Afrikaanse musikante2024 Japannese Grand PrixLuiperdVrouDuitse perdebyLionel MessiTrigeminale neuralgieAardbewingWaterpokkiesMaanFrankrykSamestellingE-regeringLika BerningElandréNierversakingHematurie🡆 More