Kurkbos

Die Kurkbos (Mundulea sericea) is 'n klein boompie wat noordwaarts van die Vaalrivier en in die noorde van KwaZulu-Natal voorkom.

Die boom se peule word tot 8 cm lank en is met goudbruin, fluweelagtige hare bedek. Die hare word mettertyd grys en die peule hang 'n hele tydjie aan die boom. Die bas en hooftakke is diep gegroef en kurkagtig en bevat die gif rotenoon. Die blare word egter deur diere gevreet.

Kurkbos
Kurkbos
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Subfamilie:
Tribus:
Millettieae
Genus:
Mundulea
Spesie:
M. sericea
Binomiale naam
Mundulea sericea
(Willd.) A.Chev.

Galery


Sien ook

Bron

Tags:

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

GeweldVarkgriepUitwerking van klimaatsveranderingRacheltjie de BeerAustraliëRugbySeksuele penetrasieSeevlakstygingRenosterBoontjieWikipediaOrthopteraTamatieSwartWaterpokkiesIronieAborsie in Suid-AfrikaHeupvervangingSkaakRumatiekProteïenWelwitschiaLys van veltoestandeMuskietSnaarinstrumentDokterAnglisismeBernice WestKoue OorlogPlae van EgipteLys van musiekinstrumenteAardverwarmingSteenkoolStaalPornografiese subgenresTrekarbeidSkuinsstreepWoordBeleggingSirkelAgtervoegselNapoleon BonaparteOopbroninhoudKindermishandelingTuberkuloseKoppeltekenAntisemitismeDaggaGrondwetAsiëVarkMenseregteAfro-AmerikanersMarsKleurDramaInkomsteSwaelSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994KlankverskynselsJan van TonderGeldLiefdeOligopolieSaartjie BaartmanBestuiwingAnale seksErosietipesUnie van Suid-AfrikaSelfvertroueVars waterLys van myne in Suid-AfrikaCarles PuigdemontAlliterasieHartseerWikiquoteYster🡆 More