Kunene Dwerg-Mondbroeier

Die Kunene dwerg-mondbroeier (Orthochromis machadoi) is 'n varswatervis wat voorkom in die Kunenerivier in Angola en Namibië en word tot 65 mm groot.

In Engels staan die vis bekend as die Cunene dwarf bream.

Kunene dwerg-mondbroeier
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
O. machadoi
Binomiale naam
Orthochromis machadoi
(Poll, 1967)

Voorkoms

Die vis is ietwat lank met 'n ronde stertvin en die mond is klein. Daar is 10 - 12 vertikale bane oor die vis se lyf en swart vlek op die stertvin se basis. Daar is twee donker strepe op die gesig: een van die mond deur die oog en die ander van die oog tot by die boonste punt van die operkulum. Die mannetjie word rooi gedurende broei tyd.

Habitat en gewoontes

Daar is baie min om die vis bekend behalwe dat hulle mondbroeiers is.

Sien ook

Bron

A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1

Eksterne skakel

Tags:

Kunene Dwerg-Mondbroeier VoorkomsKunene Dwerg-Mondbroeier Habitat en gewoontesKunene Dwerg-Mondbroeier Sien ookKunene Dwerg-Mondbroeier BronKunene Dwerg-Mondbroeier Eksterne skakelKunene Dwerg-Mondbroeier

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

AppendiksLuislangeHeidelberg, GautengKrapRefentse MorakeTafeltennisAarde se atmosfeerRolprentStresReddingskakeLys van chemiese elemente volgens atoomgetalSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Suid-Afrikaanse MenseregtekommissieKaliforniëErosietipesKunsmatige intelligensieByvoeglike naamwoordEngelsRivierPikkewynKoos BekkerDawidGeldAarverkalkingMosesHarry KerrVoornaamwoordKokketielWikimedia-stigtingOnderhandelinge om apartheid te beëindigFilosofieRenosterAppel (sanger)HamburgerProstaatkankerNeologismeWiki CommonsVaalrivierHomoniemDoelwitAfleiding (taalkunde)Uitwerking van klimaatsveranderingNkosi Sikelel' iAfrikaBeesvleisMieliestronkSharpeville-slagtingBloeddrukVrouRuan PienaarFluoorSportLettergreepBloedvergiftigingKolonialismeVerstedelikingPoesIgtiologieGriekse mitologieLys van konings van IsraelJak de PriesterLetterlike en figuurlike taalgebruikMuskietRatelMunhwa Broadcasting CorporationHoenderMusiekKakiebosHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalNoordwesPrimêre sektor van die ekonomieApostoliese GeloofsbelydenisKarooStaatstoelaeAlkoholismePeriodieke tabelWes-KaapGetal🡆 More