Kunene-Moddervis

Die Kunene-moddervis (Labeo ansorgii) is 'n varswater vis wat voorkom in die Kunene- en Quanzariviere in Zimbabwe en Namibië.

In Engels staan die vis bekend as die Cunene labeo.

Kunene-moddervis
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. ansorgii
Binomiale naam
Labeo ansorgii
Boulenger, 1907

Voorkoms

Die vis lyk baie soos die Rooioog-moddervis maar is net ietwat dunner, die vinne meer gepunt, die skubbe kleiner en die oë groter. Daar is stervormige tuberkels op die snoet, die lippe is vlesig en daar is 'n paar baarde om die mond. Die vis is olyf tot bruin kleurig en ligter aan die onderkant. Hulle word tot 270 mm lank.

Habitat

Die vis leef in vinnig vloeiende water in rotsagtige areas.

Sien ook

Bron

Eksterne skakel

Tags:

Kunene-Moddervis VoorkomsKunene-Moddervis HabitatKunene-Moddervis Sien ookKunene-Moddervis BronKunene-Moddervis Eksterne skakelKunene-Moddervis

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KoorsWet op NaturellengrondNetbalMaroela MediaVreesPoesSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Wes-KaapBruto binnelandse produkBreinkaartRacheltjie de BeerDermpoliepPubliekMenstruasieNatriumsulfietProstaatkankerLongontstekingPoësieGeldWater (molekuul)Oplossing (chemie)AustraliëVenda (taal)Geskiedenis van kindermishandelingVerkleinwoordTropiese sikloonKappie (skryfteken)Preseminale vloeistofVerkoueDrinkwatervoorsieningNierversakingVulkanismeWoestynTweede VryheidsoorlogBurgerregteRob HersovDirekte en Indirekte redeKatoenVormAborsieSint JorisdagKontinentKarretjiemenseAarverkalkingOnderwysToerismeMieliestronkFinansiële staatBeurtkragVergelykings (taalkunde)Stam (taalkunde)ShakaVoornaamwoordNarsistiese persoonlikheidsteuringSkaakPolisieElektrolietAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeMiddeloorontstekingAndrew DavisKunsmatige algemene intelligensieVioolSeksuele penetrasieDistrik SesMusiekSirkelMorfologie (taalkunde)DonkieHoopWebwerfMagnesiumViëtnamoorlogHartseerDansWêreld- Ekonomiese ForumMuishondWiki🡆 More