Kulula.com

kulula.com was 'n Suid-Afrikaanse laekosteredery wat op groot binnelandse roetes vanaf die O.R.

Tambo Internasionale Lughawe">O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria-lughawe naby Johannesburg gevlieg, en dit ook as basis vir hulle bedrywighede gebruik.. Die woord kulula beteken "dis maklik" in die Nguni-tale Zoeloe en Xhosa. Die redery het hoofsaaklik binnelandse lugroetes bedien en meegeding met die ander plaaslike laekostelugrederye.

kulula.com
Kulula.com
IATA ICAO Roepteken
MN CAW COMAIR
Gestig6 Julie 2001;
22 jaar gelede
 (2001-07-06)
Laaste vlug9 Junie 2022
HoofspilleO.R. Tambo Internasionale Lughawe
Lanseria-lughawe
FokusstedeKaapstad Internasionale Lughawe
Koning Shaka Internasionale Lughawe
Vlootgrootte10
Bestemmings6
HouermaatskappyComair
HoofkantoorKemptonpark, Ekurhuleni, Gauteng, Suid-Afrika
Webwerfkulula.com
Kulula.com
'n Boeing 737-400ie van Kulula.com.

Geskiedenis

Kulula is op 6 Julie 2001 gestig en het in Augustus begin opereer as Suid-Afrika se eerste "geen-fieterjasie"-lugvervoerder. Die verklaarde doel was om kulula.com as meer as net 'n lugredery-handelsmerk te posisioneer, maar om bespreking, betaling en die volledige reiservaring bekostigbaar te maak.

In 2010 is kulula deur FIFA gedwing om 'n veldtog te staak wat homself beskryf het as die "nie-amptelike nasionale draer van die jy-weet-wat", wat plaasgevind het "nie volgende jaar nie, nie verlede jaar nie, maar êrens tussenin ", verwysend klaarblyklik na die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 wat destyds in Suid-Afrika plaasgevind het. 'n Ander advertensie het "bekostigbare vlugte [aan] almal behalwe Sepp Blatter" (die FIFA-president) aangekondig, wat 'n gratis sitplek aangebied is "vir die duur van die ding wat nou gebeur".

In Julie 2012 het kulula aangekondig dat hy die eerste van sewe splinternuwe Boeing 737-800's bedryf, met drie wat voor die einde van die jaar in gebruik sou wees, en die oorblywende vier wat in 2015 en 2016 afgelewer sou word.

Korporatiewe sake

Eienaarskap

kulula.com was nie 'n aparte maatskappy nie, maar was 'n handelsnaam van Comair, wat ook vlugte bedryf het as konsessiesaak van British Airways. Die hoofkantoor van die lugredery was naby O.R. Tambo in die Bonaero Park-gebied van Kempton Park in Gauteng geleë.

Besigheidstendense

Finansiële en bedryfsresultate vir kulula.com was nie afsonderlik openbaar gemaak nie, maar volledig opgeneem in die finansiële jaarresultate vir Comair (vir jare geëindig 30 Junie).

Kulula.com 
Die kulula.com Boeing 737-800 Flying 101
Kulula.com 
'n Voormalige Kulula MD-82, wat in 2004 deur die lugdiens verkry is.

Bestemmings

Teen Januarie 2020 het kulula.com die volgende bestemmings bedien:

Kulula.com  Suid-Afrika

Bankrotskap

kulula.com het hul sakebedrywighede beëindig op 9 Junie 2022.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Kulula.com GeskiedenisKulula.com Korporatiewe sakeKulula.com BestemmingsKulula.com BankrotskapKulula.com VerwysingsKulula.com Eksterne skakelsKulula.comLaekosterederyLanseria-lughaweO.R. Tambo Internasionale LughaweSuid-AfrikaanseXhosaZoeloe

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Angolese Oorlog vir OnafhanklikheidKwaZulu-NatalKolitisMartin Luther King jr.AluminiumLys van myne in Suid-AfrikaWiskundeMassaVoornaamwoordTaalfossielMaatskappyMosesGroot GatSwangerskapWaterstofOrthopteraMonopolyAboriginesReënvalbepalingEugenetikaAborsie in Suid-AfrikaBelgiëOrale seksFanie ViljoenFinale OplossingGloeilampJodeWet op Bantoe-onderwysWayde van NiekerkMaroela MediaAkuutHamburgerWaarheid-en-versoeningskommissieHerfsMiddelmisbruikDeelwoordErns GrundlingSeisoenPikkewynWetenskaplike metodeSirkelBorsPlae van EgipteSendelingposisieMusieksimboleWitrenosterWinterNamibiëDataverwerkingKlimaatveranderingMark (ekonomie)Vlag van Suid-AfrikaBeaufortskaalVerdampingGoogle MapsArthur GrumiauxSekondêre sektor van die ekonomieGeografie van Suid-AfrikaLien se lankstaanskoeneLys van Afrikaanse televisiereekseJeuksiekteByKommunismeOu Apostoliese KerkStikstofSpysverteringstelselJavaScriptStaatstoelaeLionel PetersonOligopolieSharpeville-slagtingGeskiedenis van AfrikaansOorkruipers🡆 More