Kuifkoptarentaal: Voëlspesie

Die kuifkoptarentaal (Guttera pucherani) is 'n algemene standvoël wat in die vallei van die middel Zambezirivier, suid en sentraal Mosambiek en die noordkus van KwaZulu-Natal voorkom.

Die voël staan in Engels bekend as die Crested guineafowl.

Kuifkoptarentaal
Kuifkoptarentaal: Voorkoms, Leefwyse, Subspesies
Guttera p. pucherani
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Guttera
Spesie:
G. pucherani
Binomiale naam
Guttera pucherani
Hartlaub, 1860

Voorkoms

Kuifkoptarentaal: Voorkoms, Leefwyse, Subspesies 
By die Hluhluwe-iMfolozipark in Suid-Afrika.

Die voël is 46 – 52 cm groot en weeg 800 – 1500 gram. Die voël lyk soos die gewone tarentaal maar het 'n klos krullerige swart vere bo-op die kop.

Leefwyse

Die voël leef veral op die grond en het 'n gemengde dieet van saadjies, insekte en bessies.

Subspesies

Daar is vyf erkende subspesies:

Sien ook

Bron

Verwysings

Tags:

Kuifkoptarentaal VoorkomsKuifkoptarentaal LeefwyseKuifkoptarentaal SubspesiesKuifkoptarentaal Sien ookKuifkoptarentaal BronKuifkoptarentaal VerwysingsKuifkoptarentaal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Erica BoyerAtoomGeskiedenis van kindermishandelingByung-Chul HanKinkhoesMateriaalGordelroosTaalVlinderSwart menseNommertekenLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameTrekarbeidGoudAmateurradioGroot-VisrivierGianna MichaelsAsemhalingBreinkaartChristendomSeekoeiNetbalGeldeenheidWinnie Madikizela-MandelaOntwerpTemperatuurUitwerking van klimaatsveranderingKoolstofPoësieGesonde dieetRookgewoonteGeletterdheidKindersiektesKinderregteVeelvoudige sinNaaldekokerNeurenberg-verhoreDikdermWhatsAppPersoonlikheidHindoeïsmeLetterlike en figuurlike taalgebruikKoos BekkerOnderwerp (taalkunde)InternetLys van bekende Suid-AfrikanersIndustriële RevolusieWiskundeAppel (sanger)SomerHernubare energieAngssteuringHannes van WykEkonomiese geskiedenis van Suid-AfrikaMorfeemTussenwerpselMahatma GandhiSlawernyOrtopedieJo BlackChatGPTInstagramSenuweestelselSosiale mediaKrimpvarkieOos-KaapSkilpadElon MuskDurbanMenstruasieToerismeEkonomieYsland🡆 More