Kroonjuwele Van Die Verenigde Koninkryk

Die sambreelterm Kroonjuwele verwys na die regalia of koninklike ordetekens en gewade wat deur die monarg van die Verenigde Koninkryk tydens die kroningseremonie en by ander staatsplegtighede gedra word.

Die term sluit die volgende voorwerpe in: die krone, septers (met respektiewelik die kruis of die duif), die ryksappel, swaarde, ringe, spore, colobium sindonis, dalmatiek, armills ('n soort armbandjies) en die koninklike gewaad, tabberd of doodskleed in, asook verskillende ander voorwerpe wat met die kroningsplegtigheid verbind word.

Kroonjuwele Van Die Verenigde Koninkryk
Die kroningstoel en koninklike ordetekens van Engeland
Kroonjuwele Van Die Verenigde Koninkryk
Die imperiale staatskroon bevat die Cullinan II of Tweede Ster van Afrika, die tweede grootste geslypte diamant ter wêreld

Baie van hierdie voorwerpe dateer uit die tydperk voor die Protestantse Hervorming en het 'n godsdienstige en sakrale betekenis. Die gewade, wat die monarg ná sy of haar salwing aantrek, toon byvoorbeeld baie ooreenkomste met die albe en dalmatiek wat deur biskoppe gedra word. Geleerdes verskil oor die presiese betekenis daarvan.

Eksterne skakels

0°4′34″W / 51.50806°N 0.07611°W / 51.50806; -0.07611

Tags:

Verenigde Koninkryk

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RieldansHemelvaartJana CilliersAt BothaKernkragJazzLongSkildklierPlaasjapiePeriodieke tabelMenslike penisgrootteMenslike skeletDeelstate van die Verenigde State van AmerikaLika BerningMensLourensrivierProsaElandréNG gemeente JansenvilleLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)Lys van Afrikaanse rolprenteFinale OplossingSebraDoopLuislangeSeekoeiTuisbladSpringbokkeAlice MunroDansHemelvaartsdagNag van die lang messeVoëlgriepKaapstadse waterkrisis 2015-2018MisdaadLeonardo da VinciErektiele disfunksieBesoedelingJannie du ToitHomofoonKindersiektesBloedvergiftigingBeesMusiekDemi Lee MooreWinterFranse RewolusieLys van openbare vakansiedae in Suid-AfrikaGrondwet van Suid-AfrikaHeidelberg, GautengAkwariumLys van medisinale kruieGNU-lisensie vir vrye dokumentasieIntensiewe vormTaylor SwiftWaterSkaakChemiese verbindingKuberkrakerMartin Luther King jr.CorioliskragHeuningRooikatJagluiperdIdioomRooibokYouTubeKunsmatige intelligensieOranjerivierToestand van materieSuikersiekteKoos du PlessisVoegwoordInflasieGeestesteuringDiarree🡆 More