Kroondal

Kroondal is 'n klein Duitse nedersetting 13 km suidoos van Rustenburg in Noordwes, Suid-Afrika naby die N4 nasionale pad.

Kroondal
Nedersetting
Kroondal is in Noordwes (Suid-Afrikaanse provinsie)
Kroondal
Kroondal
Koördinate: 25°43′31″S 27°18′28″O / 25.72528°S 27.30778°O / -25.72528; 27.30778 27°18′28″O / 25.72528°S 27.30778°O / -25.72528; 27.30778
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoordwes
DistriksmunisipaliteitBojanala Platinum
Plaaslike MunisipaliteitRustenburg
Gestig1858
Bevolking
 • Totaal3 195
TydsoneUTC+2 (SAST)
Poskode
0350

Geskiedenis

'n Lutherse sendingstasie is in 1858 op die plaas Kronendal van Jan Michiel van Helsdingen gestig. Kroondal het mettertyd een van 22 Lutherse stasies geword waar verwag is van werkers om vir hulle self te sorg. Die plaas is dus in 1889 opgemeet en in kleinhoewes vir onafhanklike boere verdeel. Dit verklaar die groot Duitse gemeenskap. Genl. Louis Botha het ook sy opleiding hier in die skool ontvang.

Sien ook

Bron

Tags:

N4NoordwesRustenburgSuid-Afrika

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

RegeringReënEk is 'n Afrikaan (toespraak)Kaapse VlakteJak de PriesterEkonomiese kwessies in Suid-AfrikaMenseregtedagDokterWeervoorspellingAardverwarmingSinoniemDistillasiePerdKaapstadse waterkrisis 2015-2018MetaalCarles PuigdemontGeldWaterpokkiesVarkDepressie (gemoedstoestand)JavaScriptAardkorsFabelWiskundige terminologieReg tot ‘n gesonde omgewingKappie (skryfteken)SoortnaamVoëlLys van kleureVormCholeraBybelDomkragPresident van Suid-AfrikaNierversakingMIV/vigs in Suid-AfrikaMona LisaKrieketSwangerskapOligopolieFrederik Willem de KlerkHerpes simplexAluminiumVlag van Suid-AfrikaRobbeneilandDriehoekKartografieFamilie (verwantskap)NarsismeGoudkus (streek)BloeddrukLys van nedersettings in Suid-AfrikaPeriodieke tabelVaste stofOrtopedieAtmosfeerKoperVoegwoordPenisZack du PlessisMantisNasionale PartyHoofpynFinansiële staatTropiese sikloonSuid-Afrikaanse randKonsentrasiekampResensieDirekte en Indirekte redeWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaKinderregteRookgewoonteInstagramSwartkwasmuishondDiatomiese molekuulNeerslagTyd🡆 More