Kronstadt

Kronstadt (Russies: Кронштадт; Kronsjtadt; «Kroonstad») is 'n versterkte Russiese hawestad op die eiland Kotlin in die oostelike deel van die Golf van Finland.

Kronstadt is tans 'n administratiewe distrik van Sint Petersburg en sowat 30 km wes van die middestad geleë. Volgens die 2010-sensus het die plek 'n bevolking van 43 005.

Kronstadt
Кронштадт
Kronstadt

Kaart Wapen
Kronstadt
Kronstadt
Vlag
Kronstadt
 Land Vlag van Rusland Rusland
 Federale distrik Noordwestelike
 Federale subjek Sint Petersburg
 Koördinate 60°00′N 29°46′O / 60.000°N 29.767°O / 60.000; 29.767
 Stigting 18 Mei 1704
 Stadstatus 1704
 Bevolking:  
 - Totaal (2010) 43 005
 Tydsone UTC +4
 Amptelike Webwerf old.gov.spb.ru
Kronstadt
Sint Nikolaas-Vlootkatedraal, 'n meesterwerk van Russiese Neo-Bisantynse boukuns, opgerig tussen 1908 en 1913
Kronstadt
Vlootkatedraal -plafonskildery met Jesus-portret
Kronstadt
Kadette van die militêre akademie in die Vlootkatedraal
Kronstadt
Historiese stoorhuis No. 5 langs die Obwodni-kanaal
Kronstadt
Fort Alexander I
Kronstadt
Die Sint Petersburgdam verbind Kronstadt met die metropool aan die Newa. Dit maak daarnaas deel uit van 'n versperring wat Sint Petersburg teen vloedwater beskerm

Kronstadt is een van Sint Petersburg se belangrikste hawens. 'n Basis van die Oosseevloot is ook hier geleë. Ortodokse Christene onderneem gereelde pelgrimstogte na die stad. Toere per bus en boot word daagliks van Sint Petersburg na Kronstadt onderneem.

In 1990 is die historiese middestad en die verskeie vestings deur Unesco as deel van Sint Petersburg se wêrelderfenisgebied gelys.

In Maart 1921 het die Kronstadt-rebellie hier plaasgevind.

Verdere leesstof

Eksterne skakels

Tags:

Finse GolfRuslandRussiesSint Petersburg

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Samsung GroepAnnelize van der RystDuitse maselsPtolemeusJaco du PlessisNardusKoolhidraatAnrich HerbstDieregeluideNederlandAustraliëLys van slangeApartheidSeksPeach van PletzenLys van kleureTydArabiesKonjunktivitisSteenkoolSlaapapneeIntensiewe vormWikiquoteGeelslangRussiesNoord-AmerikaChristendomSonnestelselDundermLys van lande volgens bevolkingHolocaustHeupKolorektale kankerKunsmatige intelligensieRepubliek ArtsachOos-KaapThabo MbekiE-regeringYstervarkGeelsugSelfmoordVigsHandwoordeboek van die Afrikaanse TaalGalblaasKrampWes-KaapProstaatkankerLys van Suider-Afrikaanse soogdiere volgens wetenskaplike nameOlimpiese godeLys van politieke partye in Suid-AfrikaMaanPlantAardverwarmingIngrid JonkerSkoenlapperSpelerposisies in rugbyKopieregLeeuEkologieHadjHeliosfeerKleinkolmuskeljaatkatWikimedia-stigtingKangaroeErnstige akute respiratoriese sindroom koronavirus 2WoordPaulus van TarsusHottentot (vis)Apostoliese GeloofsbelydenisLys van deelnemers aan die Slag van BloedrivierBelgiese gewesteEierleierVlag van Bangladesj🡆 More