Voedsel Kroket

’n Kroket is ’n klein gebraaide rolletjie met krummels om, met as hoofbestanddele gewoonlik fynaartappels met maalvleis (lam- of beesvleis), hoender, kalkoen, vis of skulpvis, kaas, groente en ’n wit- of bruinsous.

      Vir die sportsoort wat se naam (verkeerdelik) dieselfde uitgespreek word, sien kroukie.

Daarby kan ook geweekte witbrood, eiers, uie, kruie en speserye, wyn, melk of bier gevoeg word, of enige kombinasie daarvan.

Kroket
Silindervormige krokette.
Silindervormige krokette.
Soort gereg Gebraaide kos
Hoofbestanddeel Maalvleis, fynaartappels
Ander bestanddele Vis, kaas, groente,
sous, ens.

Die kroket word gewoonlik in ’n silinder-, skyf- of ovaalvorm gerol, met krummels bedek en dan in diep olie gebraai. Die kroket (van die Franse woord croquer, "kraak") het wêreldwyd bekend geraak as ’n lekkerny en as kitskos.

Krokette met fynaartappels word dikwels as ’n bygereg voorgesit saam met wintergeregte, soos op Kersdag in die Noordelike Halfrond. Dié wat as kitskos verkoop word, bevat dikwels nie aartappels nie, maar kaas, beesvleis en sous.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

AartappelBeesvleisBierBroodEier (voedsel)GroenteHoendervleisKaasKruiMaalvleisMelkPluimveeSeekosSkaapvleisSpeseryUiVis (voedsel)Wyn

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Klimaatsverandering in Suid-AfrikaAardedagAllan BoesakFranklin D. RooseveltWerkersdagIdioomChemiese elementKlein vyf diereMiddelmisbruikGNU/FDL-lisensieAngina pectorisJan van TonderTrappe van vergelykingViëtnamAfrikaansTurksvyHamerkopInternetMenslike skeletOnderwerp (taalkunde)Wynand StrydomJannie du ToitGrootste rampe in Suid-AfrikaVryheidsdagApartheidKaapstadse waterkrisis 2015-2018Elizabeth II van die Verenigde KoninkrykLandbouVoorvoegselAfkortingWater (molekuul)BreinvliesontstekingDrinkwatervoorsieningGoogle TranslateRatelPriemgetalDramaVaginaKatoenSinoniemValentynsdagAdolf HitlerOlifantSigaretElektriese geleierWikiquoteSprokieNamibiëMotorregistrasienommerplate van Suid-AfrikaArgitektuurStresHelga UysWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaPeriodieke tabelReddingskakeTennisKunsmatige algemene intelligensieMagda van BiljonAppendiksDigtheidVermontNaaldekokerLianie MayLyfstraf in skoleOorlogKlimaatveranderingLeah van NiekerkKoolstofdioksiedMarkenBywoordSpinnekopKlein-KarooNedersettingGeografie van Suid-AfrikaRenosterAfrikaanse Protestantse Kerk🡆 More