Kriovulkaan

'n Kriovulkaan (soms 'n ysvulkaan genoem) is 'n soort vulkaan wat vlugtige stowwe soos water, ammoniak of metaan by of onder hulle vriespunt in 'n ekstreme omgewing uitbars.

Dit is basies die soort vulkanisme wat op aarde gesien word, met vloeistof en bevrore vlugtige stowwe as geologiese allegorieë van respektiewelik gesmelte en soliede rots.

Kriovulkaan
Doom Mons, een van die betroubaarste kriovulkane op Saturnus se maan Titaan.
Kriovulkaan
Pluime van Enkelados wat een van Saturnus se ringe voed, lyk of dit van naby die suidpool uitgewerp word.

Beskrywing

Dié stowwe, wat saam gewoonlik bekend is as "kriomagma" of "kriolawa", is gewoonlik vloeistowwe en kan pluime vorm, maar kan ook in dampvorm wees. Ná die uitbarsting sal die kriomagma na verwagting in 'n soliede vorm verander wanneer dit aan die baie koue omringende omgewing blootgestel word. Kriovulkane vorm potensieel op ysige mane en ander voorwerpe met volop water anderkant die Sonnestelsel se vrieslyn (soos by Pluto).

Kriovulkane is moontlik geïdentifiseer op Pluto, Titaan en Ceres, en 'n paar koepels op Europa kan ook 'n kriovulkaniese oorsprong hê. Ysgeisers is ook al waargeneem op Enkelados en moontlik Triton, hoewel hulle sover bekend nie vulkane vorm nie.

Verwysings

Skakels

  • Kriovulkaan  Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wiki vertaal.

Tags:

AardeAllegorieAmmoniakLawaMetaanSmeltpuntVlugtigheid (planetologie)VulkaanWater

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

KuberkrakerHekseryInfeksieInternetEthiopiëBipolêre gemoedsteuringCecil John RhodesBloutongsiekteRooikatRam (sterreteken)HadjPenisverlengingKunsmatige intelligensieLys van Afrikaanse skrywersPsigopatieE-posJerusalemKoorsblaarAleksei NawalniWikisourceDemokrasieBreinGhanaTrappe van vergelykingKarakteriseringOpgestopte speelgoedSemenDie BylBreingewasLys van veltoestandeTurksvyOntbinding van die SowjetunieMuishondHeilige Saterdag26 MaartMenslike seksuele gedragOnderwys in Suid-AfrikaMiddelmisbruikBelgiese gewesteMondISBNPublieke domeinRob HersovEekhoringEerste WêreldoorlogWallisPersentasieAarde se atmosfeerAntoniemCarike KeuzenkampPuberteitLily CarterGoogleLys van Griekse mitologiese figureGeskiedenis van AfrikaansMaagBorsbeenProstaatklierBoeberNic de JagerBynierSelfieKolonoskopieNederlandsN.P. van Wyk LouwEuropaOutismeLika BerningJagluiperdEngelsBaardskeerder-spinnekopKoningVier temperamente🡆 More