Krim-Tatare

Die Krim-Tatare of Krim-Turke (Krim-Tataars: Qırımtatarlar of Qırımlar, Turks: Kırım Tatarları of Kırımlılar, Russies: Крымские Татары of Крымцы, Oekraïens: Кримські Татари of Кримці) is 'n Turkse etniese groep inheems aan die Krim-skiereiland.

    Hierdie artikel handel oor die etniese groep. Vir die taal, sien Krim-Tataars.

Hulle praat Krim-Tataars, 'n Turkse taal, as moedertaal en Turks, Oesbekies, Russies of Oekraïens as tweede taal. Die Krim-Tatare is hoofsaaklik aanhangers van die Soennitiese Islam.

Krim-Tatare

Krim-TatareKrim-TatareKrim-TatareKrim-TatareKrim-Tatare
Krim-TatareKrim-TatareKrim-TatareKrim-Tatare


Totale bevolking: ca. 475 000–6 500 000
Belangrike bevolkings  in: Krim-Tatare Krim 246 073

Vlag van Turkye Turkye 150 000–6 000 000
Vlag van Oekraïne Oekraïne (uitsluitende die Krim) 30 000–60 000
Vlag van Roemenië Roemenië 24 137
Vlag van Oesbekistan Oesbekistan 10 046
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State 7 000
Vlag van Rusland Rusland (uitsluitende die Krim) 2 449
Vlag van Bulgarye Bulgarye 1 803
Vlag van Kasakstan Kasakstan 1 532

Taal: Krim-Tataars, Turks, Oesbekies, Russies, Oekraïens
Geloofsoortuiging: Soennitiese Islam
Verwante etniese groepe: Ander Tartare soos Dobroedja-Tartare, Siberiese Tartare en Wolga-Tartare; Nogais, Turke
Krim-Tatare
Vlag van die Krim-Tatare
Krim-Tatare
Aandeel van die Krim-Tatare op die Krim-skiereiland volgens die Oekraïense sensus van 2001

Krim-Tatare vorm die derde grootste etniese groep in die Krim na die Russe en die Oekraïners, sowat 12,1% van dié skiereiland se bevolking volgens die sensus van 2001. Naas die Krim leef die meeste Krim-Tatare in Turkye, tussen 150 000 en ses miljoen mense. Krim-Tatare verskil aansienlik van ander Tartare en hulle word dus – veral van die Turke in Turkye (Turkye-Turke) – Krim-Turke genoem. Krim-Tataars is ook nader verwant aan Turks as aan Tartaars, omdat dit uit 'n plaaslike variant van Ottomaanse Turks ontwikkel het.

Verwysings

Eksterne skakels

Tags:

Etniese groepIslamKrimKrim-TataarsMoedertaalOekraïensOesbekiesRussiesSoenniTurksTurkse taleTurkse volkeTweede taal

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Madison IvyImmunologieFabelRooikatOrtopedieTransatlantiese slawehandelMynbedryf van Suid-AfrikaTamatieSnaarinstrumentSuid-Afrika-WetNasionale VrouedagGeskiedenis van Suid-AfrikaAngina pectorisHoenderPad na jou hartVars waterNederlandDemi Lee MooreLys van Nasionale Simbole van Suid-AfrikaKlein-KarooCristiano RonaldoRobbeneilandRina HugoBoontjieKaapse VlakteGoudBesoedelingBek-en-klouseerJak de PriesterGeslagsgelykheidAborsieFiela se kind (rolprent)SokkerGreen PornoWiki CommonsKoolhidraatLangste woordLys van politieke partye in Suid-AfrikaDroogteSuid-Afrikaanse GrensoorlogHindoeïsmeByvoeglike naamwoordKalenderKonsentrasiekampMaatskaplike verantwoordelikheidPlae van EgiptePaddaGrondBelastingAlliterasieRudi ClaaseEreksieGianna MichaelsHeupGrondsoorteKunselementeMaagPornografiese akteurTrekarbeidEkonomie van Suid-AfrikaKlankverskynselsLys van elemente volgens simboolOmgewingsbeheerWortelDistillasieAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeRepubliek die KongoKoue OorlogKlavierSuiwelprodukCounter-Strike 2Oos-Kaap🡆 More