Munisipaliteit Krimpenerwaard

Krimpenerwaard is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Zuid-Holland, met 'n bevolking van sowat 57 000 in 2022 en 'n oppervlakte van sowat 161 km².

Krimpenerwaard
Munisipaliteit
Landskap tussen Bergambacht en Schoonhoven
Landskap tussen Bergambacht en Schoonhoven
Vlag van Krimpenerwaard
Vlag
Wapen van Krimpenerwaard
Wapen
Ligging van Krimpenerwaard in Zuid-Holland-provinsie
Ligging van Krimpenerwaard in Zuid-Holland-provinsie
Kaart van Krimpenerwaard-munisipaliteit
Kaart van Krimpenerwaard-munisipaliteit
Koördinate: 51°58′N 4°46′O / 51.967°N 4.767°O / 51.967; 4.767 4°46′O / 51.967°N 4.767°O / 51.967; 4.767
LandVlag van Nederland Nederland
ProvinsieMunisipaliteit Krimpenerwaard Zuid-Holland
Stigting2015
Regering
 • BurgemeesterPauline Bouvy-Koene (VVD)
Oppervlak
 • Totaal161,31 km2 (62,28 vk. myl)
 • Land148,32 km2 (57,27 vk. myl)
 • Water12,99 km2 (5,02 vk. myl)
Hoogte
−1,5 m (−4,9 ft)
Bevolking
 • Totaal57 062
 • Digtheid385/km2 (1 000/vk. myl)
 1 Januarie 2022
TydsoneUTC+1 (IST)
 • SomertydUTC+2 (IDT)
Poskode
2821—2941
Skakelkodes0180, 0182
Bestuurlike sentrumStolwijk
Webwerfwww.krimpenerwaard.nl
Munisipaliteit Krimpenerwaard
Boerdery naby Stolwijk
Munisipaliteit Krimpenerwaard
Schoonhoven
Munisipaliteit Krimpenerwaard
Ammerstol aan die Lek-rivier

Die munisipaliteit word begrens deur die Lek-rivier in die suide en die Hollandse IJssel-rivier in die noorde, en val grootliks saam met die Krimpenerwaard-streek in die ooste van die provinsie. 'n Klein stukkie lê bokant die Hollandse IJssel-rivier, wat nie meer die Krimpenerwaard-streek is nie. Die munisipale gebied oos van die Vlist-riviertjie lê in die Lopikerwaard-streek.

Krimpenerwaard is in 2015 gestig deur die saamvoeging van die munisipaliteite Bergambacht, Nederlek, Ouderkerk, Schoonhoven en Vlist.

Plekke

    Stad
  • Schoonhoven
    Dorpies
  • Ammerstol
  • Bergambacht
  • Berkenwoude
  • Gouderak
  • Haastrecht
  • Krimpen aan de Lek

    Gehuggies
  • Achterbroek
  • 't Beijersche
  • Beneden-Haastrecht
  • Benedenberg
  • Benedenheul
  • Benedenkerk
  • Bergstoep
  • Bilwijk
  • Bonrepas
  • Boven-Haastrecht
  • Bovenberg

  • Boveneind (gedeeltelik)
  • Bovenkerk
  • Bovenstad
  • De Hem
  • De Hoek
  • De Noord (grootliks)
  • Hoenkoop (gedeeltelik)
  • IJssellaan
  • Kadijk
  • Koolwijk
  • Loet

  • Opperduit
  • Oudeland
  • Rozendaal
  • Schoonouwen
  • Schuwacht
  • Stein
  • Stolwijkersluis ('n klein stukkie)
  • Tussenlanen
  • Zevender (gedeeltelik)
  • Zuidbroek
  • 't Zwaantje

Munisipale raad

Verkiesings sedert 2015:

Party Setels
2015 2018 2022
Gemeente Belang Krimpenerwaard 7 7 7
SGP 5 4 5
Leefbaar Krimpenerwaard 4
Pro Krimpenerwaard 1 3 3
CDA 4 3 3
VVD 4 4 3
PvdA-GL 2
CU 3 3 2
D66 2 2 1
Lokaal op 1 3 1
PvdA 3 2
Gemeente Belang Schoonhoven 2
Totaal 31 31 31

Naburige munisipaliteite

Zuidplas Gouda Bodegraven-Reeuwijk, Oudewater (UT)
Munisipaliteit Krimpenerwaard  Lopik (UT)
Capelle aan den IJssel, Krimpen aan den IJssel, Ridderkerk Molenlanden

Verwysings

Eksterne skakels


Tags:

Munisipaliteit Krimpenerwaard PlekkeMunisipaliteit Krimpenerwaard Munisipale raadMunisipaliteit Krimpenerwaard Naburige munisipaliteiteMunisipaliteit Krimpenerwaard VerwysingsMunisipaliteit Krimpenerwaard Eksterne skakelsMunisipaliteit KrimpenerwaardZuid-Holland

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

NedersettingKarooBloedsomloopstelselWetenskaplike metodeMateriaalVars waterEkotoerismeLys van Suid-Afrikaanse skrywersVlekvrye staalSpreeuLugbesoedelingMisdaadromanJan-Willem BreureLandbou in Suid-AfrikaAntoniemMark (ekonomie)KolonisasieVerkleinwoordStellenboschOrgasmeMenslike skeletKewerHulpwerkwoordSoogdierTegnologieVersamelnaamProteïenPrimêre sektor van die ekonomieGeelsugDeelwoordGroot vyfGeskiedenis van AfrikaansJansenvilleDaggaKnopiespinnekopStedelike hitte-eilandElandréIdioomMagsverheffingTandbederfLys van Joodse feeste en herdenkingsGroot Muur van ChinaWaterSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994BorskankerMaanSarel Jacob PretoriusChristiane JaccottetSirkusWeskusGevolge van aardverwarming op oseaneHoofkarakterMiddeloorontstekingEngelsGriekwa-AfrikaansDemi Lee MooreLys van chemiese elemente volgens atoomgetalHibernasieLionel MessiLeestekenUniegebouBynierSoweto-opstandBeeldspraakJo BlackWiki CommonsPlaattektoniekGeografie van Suid-AfrikaYstertydperkNeurenberg-verhoreAlfabetiese lys van Suid-Afrikaanse bomeKondensasieMusieksimbolePuberteitRussiese inval in Oekraïne sedert 2022Trigeminale neuralgie🡆 More