Kreefskeerkring

Die Kreefskeerkring is 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° N om die aarde strek (presiese ligging is: 23,439° of 23° 26′ 22″).

Die naam is afgelei van die sterrebeeld Kreef, 'n teken in die diereriem. Die Kreefskeerkring word ook soms die noordelike keerkring genoem.

Kreefskeerkring
Die rooi lyn dui die kreefskeerkring aan.

Die Kreefskeerkring merk die noordelikste breedtegraad waarop die son eenmaal per jaar loodreg oor staan. Dit gebeur tydens die sonstilstand, ongeveer 21 Junie, en dui die middel van die somer in die Noordelike Halfrond aan.

Die Kreefskeerkring loop deur die volgende lande:

Sien ook

Tags:

AardeBreedtegraadDiereriemKreef (sterreteken)Sterrebeeld

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

MenstruasieKimberleyJaco JacobsSeksJeugdagKatVolstruisKoppeltekenMigrasie van diereAgtervoegselVoorvoegselGianna MichaelsHolocaustEllipstekenAfrikaanse woordelys en spelreëlsBosvarkMaagsweerJaarAtmosfeerByvoeglike naamwoordPlae van EgipteMuskeljaatkatVerlede tydKunselementeDemokratiese Republiek die KongoProteïenDierAtletiekHorlosieLieweheersbesiePeriodieke tabelLys van kleureJodeSenuweestelselMaatskappyTegnologieEnkelvoudige sinSpringbokkeEugenetikaWinterGroot GatOlimpiese SomerspelePuberteitTrekarbeidAssonansieAsemhalingAnti-inflammatoriese middelDiarreeTafelbergRassismeGreen PornoJakkalsKonsentrasiekampAntisemitismeKaartOntbossingRefentse MorakeMangelontstekingWêrelderfenisgebiede in Suid-AfrikaLidwoordKlavierGedigWetenskaplike klassifikasieBeurtkragInsekEngelandEmosieHeupvervangingBoelieryJagluiperdMigrasie van voëlsKlimaatNiemetaalAfrikaanse Taalmonument🡆 More