Krakeelrivier

Die Krakeelrivier is 'n rivier wat in die Tsitsikamma- en Kougastreke in die Oos-Kaap van Suid-Afrika vloei.

Krakeelrivier
Stroomgebied Oos-Kaap
Monding Waboomsrivier
Monding-hoogte 368 m
Ligging van Krakeelrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Krakeelrivier
Krakeelrivier
Koördinate: 33°49′6″S 23°50′29″O / 33.81833°S 23.84139°O / -33.81833; 23.84139 23°50′29″O / 33.81833°S 23.84139°O / -33.81833; 23.84139

Die naam van die rivier is afgelei van die Nederlandse woord Krakeel wat baklei beteken. Dit is 'n verbeeldingryke beskrywing van wat die water maak waar die twee riviere saamvloei - die Krakeel is 'n sytak van die Kougarivier.

Ontspring

Die rivier ontspring by die koördinate 33°52′11″S 23°42′04″O / 33.8697°S 23.70102°O / -33.8697; 23.70102, saam met 'n aantal kleiner lopies.

Eksterne skakel

Tags:

Kouga Plaaslike MunisipaliteitOos-KaapRivierSuid-AfrikaTsitsikamma (streek)

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

PenisMadison IvyWiskundige terminologieMartin Luther King jr.ErfenisAfvalbestuurOm-te-infinitiefkonstruksieHerpes simplexNelson MandelaFeminismeMIV/vigs in Suid-AfrikaWoordEjakulasieBiodiversiteitBaälPseudowetenskapRymAfrikaLys van kinderspeletjiesEerste WêreldoorlogVloeistofVervoerKommunikasieDiarreeHulpwerkwoordBeaufortskaalInsekWaatlemoenOos-KaapGrondwet van Suid-AfrikaMynbouPad na jou hartFrederik Willem de KlerkAfkortingRacheltjie de BeerHemelvaartsdagKrokodilSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 1994WorcesterIntensiewe vormImmunologieUitwerking van klimaatsveranderingWortelLGewasboerdery in Suid-AfrikaThe CranberriesSkrywerEnsiklopedieCholeraMenseregtedagNasionalismePresident van Suid-AfrikaSuid-AfrikaAkroniemSiya KolisiWetenskapSebraKrygkorKlavierNatuurMiltVrouCarles PuigdemontAfleiding (taalkunde)DroomSeegolfNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKoedoe1990Kunsmatige algemene intelligensieSeekoeiBoelieryLettergreepVierkantswortel🡆 More