Krai

Krai (Russies: край) is ’n term wat verwys na nege van Rusland se administratiewe of deelgebiede.

Dit word op verskeie maniere vertaal: as distrik, provinsie of streek.

Krai
Die nege kreis van Rusland

In Rusland was krais geskiedkundig groot gebiede wat aan die buitekant van die land geleë was. Tans dui krai egter op die status en outonomiteit van ’n gebied.

Krais word administratief verdeel in distrikte (rajons).

Die volgende krais word in Rusland aangetref:

  1. Altai
  2. Kamtsjatka
  3. Chabarofsk
  4. Krasnodar
  5. Krasnojarsk
  6. Perm
  7. Primorski
  8. Stawropol
  9. Zabaikalski
  • Transbaikal (vanaf 1 Maart 2008)

Eksterne skakels

Tags:

Deelgebiede van RuslandRuslandRussies

🔥 Trending searches on Wiki Afrikaans:

Finale OplossingJansenvilleBosluisbytkoorsNiersteenErfenisBernice WestGeprosesseerde kosVennootskapKarooAngina pectorisGalileo GalileiDeelwoordSonkragNazi-DuitslandLandbouSteenkoolHaelLys van myne in Suid-AfrikaKoue OorlogMusieksimboleArmoedePampoentjiesMassaHeuningWerkersdagDonkieTelevisieKweekhuisgasPaasfeesMagsverheffingAntoniemWetenskapNasionaal-Sosialistiese Duitse ArbeiderspartyKlem-in-die-kaakLys van Afrikaanse televisiereekseEreksieJan van TonderOranjerivierSeksismePuberteitDricus du PlessisSlag van BloedrivierVars waterLionel MessiYouTubeTatoeëermerkManie LibbokPropagandaDie ontstaan van die dramaEnkelvoudige sinWet op NaturellengrondSkoolVoornaamwoordKlinkerSkuinsstreepSebraErektiele disfunksieBrongitisHomoniemSinoniemElektroniese of digitale mediaVrouKrokodilKonsentrasiekampTylaLys van Griekse mitologiese figureGroot vyfMenseregtedagAfkappingstekenTuisbladAfro-AmerikanersLys van Afrikaanse skrywersNieuwoudtvilleWatersuiweringMagnetismeNasiebou🡆 More